Liggaamskontak En Persoonlike Ruimte In Die Verenigde State

Liggaamskontak en persoonlike ruimte van die Verenigde State dui beduidende ooreenkomste met die noord- en sentraal-Europese gebiede, soos Duitsland, Benelux, Skandinawië en die Verenigde Koninkryk.

Die grootste verskil is egter dat Amerikaners daarvan hou om groter ruimte tussen hulle en hul geselskap te hou (omtrent 1,2 meter vergeleke met 0,6 tot 0,9 meter in Europa). Groetrituele is geneig om dieselfde in hierdie streke te wees en in die Verenigde State - minimale liggaamskontak wat dikwels beperk word tot 'n eenvoudige handdruk. In 1966 het die menskundige, Edward Hall, vier afsonderlike sones identifiseer hoe Amerikaners hul persoonlike ruimtes afbaken

Liggaamskontak En Persoonlike Ruimte In Die Verenigde State
Die persoonlike ruimtes wat gewoonlik Amerikaners omring, volgens Edward T. Hall.
  • Intieme afstand: radius ongeveer 46 cm en is gereserveer vir familie- of gesinslede, troeteldiere en baie hegte vriende. Troos en liefde word gewoonlik in hierdie ruimte openbaar. Die enigste vreemdelinge wat 'n individu hier sal toelaat om sy persoonlike ruimte binne te dring is gesondheidsorgpersoneel.
  • Persoonlike afstand: radius ongeveer 0,46 tot 1,2 m en is vir vriende en kennisse gereserveer. 'n Handdruk sal gewoonlik vreemdelinge ten minste 0,61 tot 1,2 m uitmekaar hou, wat 'n persoonlike afstand skep.
  • Sosiale afstand: straal ongeveer 1,2 tot 3,7 m en is gebruiklik vir formele, sake- en ander onpersoonlike interaksies soos 'n vergadering met 'n kliënt.
  • Openbare afstand: straal ongeveer 3,7 m en word nie beperk nie.

Verwysings

Tags:

AmerikanersAntropologieBeneluxDuitslandSkandinawiëVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SweedsMenseregtedagJohannesburgAgtervoegselStereotipeFinale OplossingC++Tweede WêreldoorlogPaulus van Tarsus20ste eeuDemokrasieRenosterBoor (element)AardbewingDuitslandSint Pierre en MiquelonVleilandKrokodilAfrikaanse naguilMiddelmisbruikToekoms van die AardePoësieGoudRacheltjie de BeerBeëdigde verklaringProteïenHeuningLoonAfkappingstekenWapen van Suid-AfrikaDuitsLemoenLeierItaliëInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandOmanPaasfeesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Migrasie van diereEben EtzebethSwart nasionalismeSamestellende afleidingAardeEnkelvoudige sinSteenkool in Suid-AfrikaVolksmoordOsmoseDiskriminasieSeksismeXHTMLJavaScriptBeroerteBreinAntoniemVerenigde State van AmerikaJo BlackRuslandNieuwoudtvilleAdolf HitlerKatoenWalvisSamestellingTierboskatChristeneGiuseppe GuarneriKnieDiplopodaSoogdierLys van landeGenadedoodBerilliumSewe doodsondesMusiekteaterDrinkwatervoorsieningBek-en-klouseerSuid-Afrikaanse Grensoorlog🡆 More