'n Loon is 'n tipe weeklikse vergoeding aan 'n werker.
Die berekening, uitbetaling en boekstawing van lone is een van die roetinetake in alle sakeondernemings. Lone is baie belangrike koste-items van alle sakeondernemings en moet dus met sorg bestuur word.
Verskeie aftrekkings word deur die werkgewer maandeliks van salarisse en weekliks van lone afgetrek, en die gevolglike nettobedrag word aan die werknemer betaal.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Loon, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.