beeld Van Die Week

Die meeste van die beelde wat op die Afrikaanse Wikipedia gebruik word is afkomstig van die Wiki Commons, 'n versameling vrye beelde en ander medialêers wat deur alle Wikimedia-projekte gebruik kan word, maar wat ook deur enige ander persoon of instansie gebruik kan word.

beeld Van Die Week
Argief
2007 2008 2009
2010 2011 2012
2013 2014 2015
2016 2017 2018
2019 2020 2021
2022 2023 2024
Hoe word 'n argief aangelê?

Die Wiki Commons besit tans meer as tien miljoen lêers, waarvan sommige uitgewys word as spogbeelde. Enige persoon kan 'n rekening by die Wiki Commons skep en beelde nomineer vir featured-status of op ander gebruikers se nominasies reageer (Commons:Commons:Featured picture candidates). Die kriteria waarvolgens die Commons se spogbeelde gekies word strek van die tegniese tot die estetiese. Gebruikers wat reeds by 'n ander Wikimedia-projek geregistreer is, soos die Afrikaanse Wikipedia, word ook outomaties by die Wiki Commons geregistreer.

Afrikaanse Wikipediane kan ook beelde of ander medialêers by die Commons bydra (sommige doen reeds) en daar kan direk uit enige artikel hier na 'n beeld op die Commons skakel.

Die beelde wat hier verskyn het dus almal reeds spogstatus (featured status) behaal.

Stap vir stap-begeleiding

  1. Snuffel deur die bestaande spogbeelde van die Wiki Commons of nomineer 'n beeld vir spogstatus (dis ook moontlik om ander se nominasies te ondersteun).
  2. Indien die beeld teks in ander tale as Afrikaans bevat, vertaal dit asseblief voor dit op die voorblad geplaas word.
  3. Soek 'n artikel wat die onderwerp van die beeld deel, berghaan vir 'n prentjie van 'n berghaan, of amfibie vir 'n prentjie van 'n padda.
  4. Voeg die beeld by die volgende beskikbare sjabloon (deur op die rooi skakel te kliek), met 'n kort beskrywing, insluitende skakels na relevante artikels. Volg die formaat van die vorige sjablone!
  5. Onthou om erkenning aan die outeur te gee, selfs al word dit nie deur hom/haar vereis nie.

Hierdie is die argief van al die beelde wat tydens 2024 as spogbeelde op die voorblad gepryk het.

2024

Week 1 Oorlogsplakkaat vir die Verenigde Nasies, geskep in 1943 deur die Amerikaanse Kantoor van Oorlogsinformasie.


besigtig


Week 2 'n Winteroggend in die Karpate- Nasionale Park, Iwano-Frankifsk-oblast, Oekraïne.


besigtig


Week 3 'n Panoramiese uitsig van die Uluguru-bergreeks in Tanzanië.


besigtig


Week 4 'n Volkswagen Beetle uit 1957 voor die Unesco-wêrelderfenisgebied Porta Nigra in Trier, Duitsland.


besigtig


Week 5 'n Gorrelskurwepadda (Amietophrynus gutturalis) swem in die Sibayameer, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.


besigtig


Week 6 'n Teetuin in die noordoostelike Indiese deelstaat Sikkim. Dié land is die tweede grootste teeprodusent in die wêreld.


besigtig


Week 7 'n Jong vrou verf 'n trap wit, Portugal.


besigtig


Week 8 Vincent van Gogh (1853–1890) se nagskildery Sterrenag oor die Rhône (1888), deesdae in die Paryse Musée d'Orsay.


besigtig


Week 9 Kasakse joerte in Oesbekistan.


besigtig


Week 10 Die Laat-Hellenistiese marmerbeeldhouwerk Laokoön en sy seuns, Vatikaanse Museum.


besigtig


Week 11 Canary Wharf soos gesien vanaf Limehouse, Londen, snags.


besigtig


Week 12 Detail van 'n loodglasvenster in Saint Patrick Church (Junction City, Ohio) wat Sint Patrick uitbeeld met 'n klawerblaar.


besigtig


Week 13 Sononder in Fernando de Noronha, Pernambuco, Brasilië.


besigtig


Week 14 'n Volwasse sprinkaan in die genus Romalea, hier afgeneem in Suidsentraal-Amerika.
Foto-erkenning: Ryan Wood.


besigtig


Week 15 Die Rotskoepel op die Tempelberg in Jerusalem.


besigtig


Week 16 Die neogotiese stadsaal in Kołobrzeg, Pole, ontwerp deur die argitek Karl Friedrich Schinkel (1781–1841), snags.


besigtig


Week 17 'n Kleinringnekstrandkiewiet (Charadrius dubius) op soek na kos in Roermond, Nederland.


besigtig


Week 18 Wikipedia:Voorbladbeeld week 18 2024
besigtig


Week 19 Wikipedia:Voorbladbeeld week 19 2024
besigtig


Week 20 Wikipedia:Voorbladbeeld week 20 2024
besigtig


Week 21 Wikipedia:Voorbladbeeld week 21 2024
besigtig


Week 22 Wikipedia:Voorbladbeeld week 22 2024
besigtig


Week 23 Wikipedia:Voorbladbeeld week 23 2024
besigtig


Week 24 Wikipedia:Voorbladbeeld week 24 2024
besigtig


Week 25 Wikipedia:Voorbladbeeld week 25 2024
besigtig


Week 26 Wikipedia:Voorbladbeeld week 26 2024
besigtig


Week 27 Wikipedia:Voorbladbeeld week 27 2024
besigtig


Week 28 Wikipedia:Voorbladbeeld week 28 2024
besigtig


Week 29 Wikipedia:Voorbladbeeld week 29 2024
besigtig


Week 30 Wikipedia:Voorbladbeeld week 30 2024
besigtig


Week 31 Wikipedia:Voorbladbeeld week 31 2024
besigtig


Week 32 Wikipedia:Voorbladbeeld week 32 2024
besigtig


Week 33 Wikipedia:Voorbladbeeld week 33 2024
besigtig


Week 34 Wikipedia:Voorbladbeeld week 34 2024
besigtig


Week 35 Wikipedia:Voorbladbeeld week 35 2024
besigtig


Week 36 Wikipedia:Voorbladbeeld week 36 2024
besigtig


Week 37 Wikipedia:Voorbladbeeld week 37 2024
besigtig


Week 38 Wikipedia:Voorbladbeeld week 38 2024
besigtig


Week 39 Wikipedia:Voorbladbeeld week 39 2024
besigtig


Week 40 Wikipedia:Voorbladbeeld week 40 2024
besigtig


Week 41 Wikipedia:Voorbladbeeld week 41 2024
besigtig


Week 42 Wikipedia:Voorbladbeeld week 42 2024
besigtig


Week 43 Wikipedia:Voorbladbeeld week 43 2024
besigtig


Week 44 Wikipedia:Voorbladbeeld week 44 2024
besigtig


Week 45 Wikipedia:Voorbladbeeld week 45 2024
besigtig


Week 46 Wikipedia:Voorbladbeeld week 46 2024
besigtig


Week 47 Wikipedia:Voorbladbeeld week 47 2024
besigtig


Week 48 Wikipedia:Voorbladbeeld week 48 2024
besigtig


Week 49 Wikipedia:Voorbladbeeld week 49 2024
besigtig


Week 50 Wikipedia:Voorbladbeeld week 50 2024
besigtig


Week 51 Wikipedia:Voorbladbeeld week 51 2024
besigtig


Week 52 Wikipedia:Voorbladbeeld week 52 2024
besigtig

Tags:

Afrikaanse WikipediaWiki CommonsWiki Stigting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

CorioliskragBynierNazi-DuitslandVaste stofStilleweLys van hoofstedeAardedagLeierKoolstofDirekte en Indirekte redeVoortrekkermonumentAtriale fibrillasieLys van Afrikaanse televisiereekseKerngeneeskundeFacebookMusieksimboleSaartjie BaartmanMisdaadromanVolhoubare ontwikkelingByvoeglike naamwoordMusiekAnneli van RooyenKlimaatVenda (taal)Gevolge van aardverwarming op oseaneVersamelnaamTelevisieSteve BikoErfenisMahatma GandhiElandréNamakwalandWikipediaLys van nedersettings in Suid-AfrikaWitrenosterInternetTweede WêreldoorlogJSEVarkUitwerking van klimaatsveranderingLettergreepKunsmatige algemene intelligensiePretoriaLatynSwartkwasmuishondKurt-Lee ArendseC.J. LangenhovenKorrupsieAB de VilliersE-posKatNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyWet op NaturellengrondGeldDieregeluideMieliestronkLionel MessiD.J. OppermanJansenvilleGawes van die Heilige GeesNeurenberg-verhoreSuiwelprodukWoordsoortAgtervoegselSkildklierSprokieKlereMaatskaplike verantwoordelikheidEnsiklopedieAborsieVaginaZoeloePropagandaAkroniemRooilipslangSuid-AfrikaJoodse kalender🡆 More