Boogsekonde: Hoekeenheid gelyk aan 1/60² van 'n graad

’n Boogsekonde is ’n eenheid om die grootte van ’n hoek aan te dui.

In sterrekunde word die boogsekonde gebruik om die plek (in die geval van lugkoördinate) of die afmeting van ’n ruimtevoorwerp aan te dui. ’n Boogsekonde is ’n 60ste van ’n boogminuut en ’n 3 600ste van ’n booggraad.

Dus: 1 graad = 60 boogminute = 3600 boogsekondes.

Die sigbare deel van die lugruim beslaan sowat 180 grade en die volmaan se deursnee is sowat 30 boogminute, oftewel ’n halwe graad.


Boogsekonde: Hoekeenheid gelyk aan 1/60² van 'n graad Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia

Tags:

BooggraadBoogminuutSterrekunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

UilGeweldTradisionele Afrika-godsdiensUniegebouWildehondLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameVoedselkettingMondEerste WêreldoorlogWitrenosterGroot TrekEkologieRotskunsAnneli van RooyenBywoordCeresBynierNepotismeAnrich HerbstSeeHipertensieDiepaartromboseCyril RamaphosaVersamelnaamLika BerningLikkewaanKabelstutbrugOogproblemeJakkalsSeksueel oordraagbare infeksieWortel (wiskunde)HumansdorpIdioomHoofstadGordelroosPersentasieTheuns JordaanSuikersiekteWetenskaplike klassifikasieAanpassing (biologies)ProteaMetafoorSpider-ManKommunismeKitsbankPikkewynVerkragtingStikstofsiklusReële getalMorfeemOutismeOmkoperySuurstofPandora (mitologie)KameelMalirykAngssteuringBorsOmnivoorMierPleonasmeKoedoeEkotoerismeLedemaatOssewaOman AirSpinnekopHelm (geboorte)AkroniemGawes van die Heilige GeesKatKoorsblaarDierKwitansie🡆 More