Neil Sandilands

Neil Joseph William Sandilands (gebore 1 Mei 1975) is 'n Afrikaanse akteur.

Hy is bekend vir sy rol as Bart Kruger in die SABC2 se sepie 7de Laan en vir sy rol in kykNET se dramareeks Orion. Sy eerste internasionale blootstelling was met die rolprent Proteus waarin hy die rol van die gevaarlike 18de eeuse Nederlandse seevaarder speel wat op Robbeneiland aangehou was vir sodomie. Sandilands verwerf sy B.A.-graad in 1996 aan die Randse Afrikaanse Universiteit.

Neil Joseph William Sandilands
Geboorte 1 Mei 1975 (1975-05-01) (48 jaar oud)
Randfontein, Suid-Afrika
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1991–nou
Rolprente 7de Laan (televisiereeks), Orion, Proteus, Jakhalsdans, The 100, Hap and Leonard, The Flash, News of the World, Sweet tooth
Webwerf neilsandilands.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

  • Konings (1991); TV-reeks, as Dolf Groenewald. Regie: David Lister
  • Meester (1990); TV-reeks, as Bertus Conradie. Regie: Annie Basson
  • Carpe Diem (1995); TV-reeks, as Wynand. Regie: Bob Riley
  • Soutmansland (1999); TV-reeks
  • 7de Laan (2000); Sepie, as Bart Kruger (eienaar van die deli).
  • Proteus (2003); Film, as Rijkhaart Jacob. Regie: John Greyson
  • Snitch (2004); TV-reeks, as Jan Pieter
  • Jozi-H (1 episode, 2006)
  • Orion (2006); Afrikaanse TV-reeks, as Zatopek van Heerden. Regie: Gerrit Schoonhoven
  • Unsung Hero (2009). Gasspeler. Regie: Norman Maake
  • Binnelanders (2009); Sepie. PJ Bellingham
  • Feast of the Uninvited (2008); TV-reeks, as Daantjie van Wyk. Regie: Katinka Heyns
  • Jakhalsdans (2010); Film, as Dawid le Fleur. Regie: Darrell Roodt
  • Die ballade van Robbie de Wee (2013); Film, as Len van Jaarsveld. Regie: Darrell Roodt
  • Musiek vir die Agtergrond (2013)
  • Hap and Leonard (2016); TV-reeks, as Paco. Regie: Jim Mickle
  • The 100 (2016); TV-reeks, as Titus. Ontwikkelaar: Jason Rothenberg
  • The Flash, reeks 4 (2017); TV-reeks, as Clifford DeVoe, ook bekend as The Thinker.
  • News of the World (2019); Film, as oom Wilhelm Leonberger (teenoor Tom Hanks)
  • Sweet tooth (2021); TV-reeks, as generaal Steven Abbot. Vervaardiger: Robert Downey Jr.
  • Thanks Dad; Kortfilm. Regie: Hein de Voss

Verwysings

Tags:

1 Mei19757de LaanAfrikaansB.A.-graadKykNETRandse Afrikaanse UniversiteitSABC2Sodomie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vaste stofVloeistofErfenisSwartkwasmuishondMensWes-KaapVervoerGrondwetOlimpiese SomerspeleLys van kleureRookgewoonteKunsSiya KolisiByvoeglike naamwoordFabelDuitse maselsSkildklierOopbroninhoudKunselementeRekenaarAfvalbestuurMobutu Sese SekoLugbesoedelingHoenderNatuurlike hulpbronNoag se arkKatVroueregteApartheidNamakwalandEerste WêreldoorlogHondEk is 'n Afrikaan (toespraak)Uitwerking van klimaatsveranderingKinderregtePussy RiotSoortnaamAardkorsKonjunktivitisMIV/vigs in Suid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaLys van veltoestandeSuid-Afrika-WetLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGemeenskapWoordInternetSpysverteringstelselJeanette FerreiraFiela se kind (rolprent)GroepsgebiedewetBloeddrukPampoentjiesBybelSonnestelselLys van kinderspeletjiesGeweldPerdebyeTweede Nuwe JaarFiksieReg tot ‘n gesonde omgewingLetterlike en figuurlike taalgebruikFilosofieHulpwerkwoordAngssteuringBesoedelingStaalMIVKindersiektesWaatlemoenBeleggingGedigSwart nasionalismeEnkelvoudige sinRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Beaufortskaal🡆 More