Verenigde Koninkryk Konserwatiewe Party

Die Konserwatiewe Party, amptelik die Conservative and Unionist Party, is 'n sentrum-regse politieke party in die Verenigde Koninkryk.

Dit is tans die meerderheidsparty in die Britse Laerhuis, die House of Commons, nadat dit in die algemene verkiesing van 2015 330 van altesaam 650 setels verower het, en was ook die grootste enkele party met 303 setels in die 55ste Parlement van die Verenigde Koninkryk tussen 2010 en 2015 toe dit 'n koalisieregering met die Liberaal-Demokrate gevorm het. Ook op plaaslike regeringsvlak is dit die grootste party met 8 296 raadslede.

Conservative and Unionist Party
Tories
Logo van die betrokke party.
Leier Elizabeth Truss
Gestig 1834
Voorafgegaan deur Tory Party
Hoofkwartier Conservative Campaign HQ, 4 Matthew Parker Street, Londen, SW1H 9NP, Engeland
Jeugvleuel Conservative Future
Ideologie Konserwatisme (Brits)
Ekonomiese liberalisme
Britse unionisme
Sagte Euroskeptisme
Internasionale affiliasie International Democrat Union
Amptelike kleure      Blou
Webblad conservatives.com
Verenigde Koninkryk Konserwatiewe Party
Die huidige leier Elizabeth Truss het Boris Johnson in September 2022 opgevolg

Die Konserwatiewe Party is in 1834 gestig uit die geledere van die Tory-party - van daar die bynaam Tories - en was naas die Liberale Party die oorheersende krag in die politieke lewe van die 19de eeu. Nadat die Liberale Party deur steeds minder kiesers gesteun is, het die Britse Arbeidersparty (Labour Party) vanaf die 1920's die grootste politieke mededinger van die Konserwatiewes geword.

Konserwatiewe eerste ministers het gedurende die 20ste eeu altesaam 57 jaar as regeringsleiers gedien, insluitende Sir Winston Churchill wat dié amp vir twee termyne gevul het (1940–45, 1951–55), en Margaret Thatcher (1979–90). Gedurende mev. Thatcher se ampstermyne het die Britse ekonomie as gevolg van 'n beleid van ekonomiese liberalisering dramatiese omwentelinge ondergaan, terwyl Konserwatiewes toenemend euroskepties geword het.

Die huidige partyleier is sedert 23 Julie 2019 Boris Johnson wat ook die amp van eerste minister van die Verenigde Koninkryk beklee.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Britse LaerhuisBritse algemene verkiesing van 2015Liberaal-DemokrateVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AborsieTitaanVakbondDemi Lee MooreAfghanistanMaagKarlien van JaarsveldEkonomieLika BerningGeweldBipolêre gemoedsteuringPrivaat maatskappyKapitalismeBywoordRuslandChristendomVryheidsdagRacheltjie de BeerKriekSenuweestelselKaapstadSkarlakenkoorsSkaapWes-IndiëBosvarkLys van Afrikaanse rolprenteSteve BikoSomerPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVoedingWikimedia-stigtingNatriumsuperoksiedBateArmoedeBayer 04 LeverkusenTandbederfFilosofieVerstedelikingTierGroot GatBaälCyril RamaphosaPersoon (taalkunde)KonjunktivitisMateriaalKlem-in-die-kaakMuskeljaatkatWeefselMondEkostelselEngelsKoos BekkerDigvormOnderwysTydKunsmatige intelligensieVryheidsmanifesLiesbreukBorsteWaterpokkiesGeskiedenis van Suid-AfrikaGalileo GalileiFinale OplossingUitwerking van klimaatsveranderingDonderstormDieretuinNapoleon BonaparteHolocaustAssonansieDroomBiodiversiteitKatoenBruto binnelandse produkOutisme🡆 More