voorbladartikel

Hier by die Afrikaanse Wikipedia poog ons om spogartikels voor te berei om op die voorblad te pryk.

Voorbladartikels: die beste van Wikipedia

voorbladartikel

Hierdie artikels verteenwoordig van die beste skryfwerk en is vooraf gekies deur die gemeenskapslede. Dit beteken egter nie dat die artikels nie verder verbeter kan word nie, maar bloot dat dit al reeds meer aandag geniet het.

Tans is daar 605 artikels wat voorbladstatus behaal het, uit 'n totaal van 115 800. Dus verskyn een uit elke 191 artikels op die onderstaande lys. Nomineer gerus potensiële artikels by Kandidaatartikels vir voorblad of bespreek ander gebruikers se nominasies.

voorbladartikel

Nuwe toevoegings

voorbladartikel

Westerse filosofie verwys na die filosofiese denke en werk van die Westerse wêreld. Histories verwys die term na die filosofiese denke van die Westerse kultuur, beginnend met die Griekse filosofie van die pre-Sokratici soos Thales van Milete (ca. 624 – ca. 546 vC) en Pythagoras (ca. 570 – ca. 495 vC), en wat uiteindelik 'n groot deel van die wêreld dek. Die woord filosofie self is afkomstig van die Antieke Griekse filosofie (φιλοσοφία), letterlik, "die liefde van wysheid" (φιλεῖν phileîn, "om lief te hê" en σοφία sophía, "wysheid").

Westerse filosofie, wat dikwels bloot as "filosofie" verwys word, staan as 'n hoeksteen van menslike intellektuele geskiedenis, wat die ontwikkeling van idees, samelewings en kulture oor millennia heen beïnvloed. Dit is gewortel in antieke Griekeland en het voortgaan om te ontwikkel in verskeie vorme. Vandag verteenwoordig dit 'n diepgaande soeke om die fundamentele vrae oor bestaan, kennis, etiek en om die aard van die werklikheid te verstaan. Dit sluit 'n uitgebreide korpus van gedagtes oor die maniere waarop ons dink, redeneer en die wêreld om ons waarneem.

Die omvang van die filosofie in sy antieke betekenis, en die geskrifte van (ten minste sommige van) die antieke filosowe, was almal intellektuele pogings. Dit sluit die probleme van die filosofie in soos dit vandag verstaan word; maar dit bevat ook baie ander dissiplines, soos suiwer wiskunde en natuurwetenskappe soos fisika, sterrekunde en biologie (Aristoteles, byvoorbeeld, het oor al hierdie onderwerpe geskryf). Hierdie artikel spoor sy oorsprong, groot bewegings, invloedryke denkers en blywende bydraes tot menslike denke na. Van die grondliggende ondersoeke van die pre-Sokratiese filosowe tot die kompleksiteit van kontemporêre debatte, het Westerse filosofie 'n deurlopende dialoog aangebied wat die dieptes van menslike bewussyn en die verwikkeldheid van ons plek in die heelal ondersoek. Dit verteenwoordig 'n intellektuele reis wat die sleuteltemas, figure en ontwikkelings ondersoek wat Westerse filosofie deur die eeue gedefinieer het.

Pierre Gasly in Maleisië, 2017

Pierre Gasly (gebore te Rouen, 7 Februarie 1996) is 'n Franse Formule 1-motorrenjaer wat tans vir die Scuderia AlphaTauri-span deelneem. Hy is die GP2-reekskampioen in 2016, en die naaswenner in die 2014 Formule Renault 3.5-reeks en die 2017 Super Formule-kampioenskap.

Hy maak sy Formule 1-debuut in die 2017 Formule Een-seisoen by die Scuderia Toro Rosso tydens die Maleisiese Grand Prix as plaasvervanger vir Daniil Kvyat. Hy het in 2019 na Red Bull Racing verskuif voor hy terug is Torro Rosso toe nadat hy tussen die Hongaarse en Belgiese ronde met Alexander Albon omgeruil is, as spanmaat van Kvyat. Gasly behaal sy eerste Formule Een-oorwinning tydens die Italiaanse Grand Prix in 2020 terwyl hy vir AlphaTauri jaag.

Gasly was gekontrakteer om vir Red Bull Racing vir die 2019-seisoen te jaag, saam met Max Verstappen ná die vertrek van Daniel Ricciardo na Renault.

Gasly is deur AlphaTauri behou vir 2021, met spanmaat die Japannese nuweling Yuki Tsunoda. Hy kwalifiseer vyfde vir die seisoenopener in Bahrein, maar bots met Daniel Ricciardo en val uit die wedren. Hy het toe punte by die volgende ses wedrenne aangeteken, insluitend sy derde loopbaanpodium by die 2021 Azerbeidjanse Grand Prix. By die Italiaanse Grand Prix val Gasly uit in die naelloop-kwalifisering nadat hy met Ricciardo kontak gemaak het en sy voorvlerk onder die wiele vasgedruk het.

Gasly het in 2022 voortgegaan om saam met Tsunoda vir AlphaTauri te jaag.

Gasly het 'n meerjarige kontrak onderteken om in 2023 vir Alpine te jaag, saam met mede-Fransman en voormalige karting-mededinger Esteban Ocon. AlphaTauri het Gasly toegelaat om by Alpine aan te sluit vir die na-seisoen toetse onmiddellik na die 2022 Aboe Dhabi Grand Prix.


Aardrykskunde

Japan
Japan

Aarde - Alabama - Alexandrië - Alpe - Amsterdam - Andorra - Antarktika - Argentinië - Arktiese Oseaan - Arles - Armenië - Australië - Azerbeidjan - Belfast - België - Berg Athos - Berlyn - Bergen - Bernau bei Berlin - Bieszczady - Bordeaux - Botswana - Brasilië - Bredasdorp - Bremen - Bretagne - Brussel - Buenos Aires - Bulgarye - Carcassonne - Chicago - Chili - Costa Rica - Darmstadt - Denemarke - Duitsland - Durban - Estland - Ethiopië - Faroëreilande - Finland - Frankfurt am Main - Frankryk - Frans-Guyana - Genua - Georgië - Glasgow - Gotenburg - Hamburg - Harlem - Hawaii - Helsinki - Hesse - Ierland - Iran - Istanboel - Italië - Japan - Johannesburg - Kaapse Plooigordel - Kaapstad - Kaliningrad - Kambodja - Kamtsjatka-skiereiland - Kanada - Kasakstan - Keulen - Krim - Krugerwildtuin - Leiden - Letland - Libië - Litaue - Londen - Los Angeles - Madagaskar - Malawi - Malta - Meksiko - Miami - Milwaukee - Moldowa - Monaco - Mont-Saint-Michel - Montreal - Montreux - Moskou - Namibië - Nederland - Nedersakse - Nieu-Seeland - Noord-Ierland - Noord-Masedonië - Noorweë - Normandië - Nyldelta - Oekraïne - Oostenryk - Paaseiland - Papoea-Nieu-Guinee - Parys - Perth - Pireneë - Pole - Port Elizabeth - Potsdam - Pretoria - Provence - Quebec - Réunion - Reykjavik - Riga - Rio de Janeiro - Rusland - Sachalin - São Paulo - Seegolf - Senegal - Shanghai - Siberië - Skerryvore - Skotland - Slowakye - Straatsburg - Suid-Afrika - Svalbard - Swartwoud - Swede - Switserland - Sydney - Tafelberg - Tahiti - Thailand - Tirus - Tornado - Treviso - Tsjeggië - Tsoenami - Turyn - Uruguay - Valencia - Venesië - Verenigde Koninkryk - Verenigde State van Amerika - Vermont - Vilnius - Vulkaan - Waalse Gewes - Wallis - Warskou - Washington, D.C. - Wes-Australië - Ysland - Zambië - Zürich


Geskiedenis

Bomwerpers oor Japan tydens die Tweede Wêreldoorlog
Bomwerpers oor Japan tydens die Tweede Wêreldoorlog

8,8 cm-Flak 18/36/37/41 - Akkadiese Ryk - Alcatraz-gevangenis - Amerikaanse Rewolusie - Andries Pretorius - Anne Frank - Antieke Egipte - Antieke Hawaii - Apartheid - Asjantiryk - Assirië - Berlynse Lugbrug - Boeing B-17 Flying Fortress - Boerekrygsgevangenes - Centurion - Cetshwayo kaMpande - Charles III van die Verenigde Koninkryk - Cicero - Cité de Carcassonne - Cleopatra VII - Djengis Khan - Dooie See-rolle - Duitse Demokratiese Republiek - Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk - Etruskers - Fenisië - Francis William Reitz - Fritz Joubert Duquesne - Gallië - George V van die Verenigde Koninkryk - Goelag - Groot Sfinks van Giza - Groot Trek - Heinz Guderian - Homeros - Hongaarse Rewolusie van 1956 - Indusvalleibeskawing - Jan Christian Smuts - Jesus van Nasaret - Johanna van Arkel - Kanaän - Kathaar - Khmer-ryk - Kiëf-Roes - Koningin Camilla van die Verenigde Koninkryk - Kosakke - Koue Oorlog - Koesj - Kruistog - Kulturele Rewolusie - Kwartêre Ystydperk - Legendariese Sweedse konings - Li Bai - Memphis - Mesopotamië - Middeleeuse kookkuns - Militêre geskiedenis van Suid-Afrika - Mongoolse Ryk - Bernard Montgomery - Moord op die Romanofs - Adriaan Moorrees - Namibiese volksmoord 1904-1908 - Fridtjof Nansen - Neanderdaller - Neolitiese Omwenteling - Nikolaas II van Rusland - Nyabêla - Operasie Entebbe - Opstand in die Warskou-ghetto - Paleolitikum - Palmyra - Partiese Ryk - Perikles - Plinius die ouere - Pitia - Pous Pius IX - Pous Silvester II - Rosettasteen - Russies-Japannese Oorlog - Russiese Rewolusie 1917 - Sargon van Akkad - William Philip Schreiner - Seerowery - Sesdaagse Oorlog - Sherman Firefly - Slag van Magersfontein - Slag van Stalingrad - Stonewall-onluste - Hans Strijdom - Suid-Afrikaanse Grensoorlog - Helen Suzman - Tiger I-tenk - Toetankamen - Trojaanse Oorlog - Tweede Wêreldoorlog - USS Constitution - USS Franklin (CV-13) - USS Maryland (BB-46) - Victoria van die Verenigde Koninkryk - Vlad Dracula - Voorlaaier - Wêreldgeskiedenis - Winteroorlog


Kultuur en samelewing

'n Glas rooiwyn
'n Glas rooiwyn

3D-rolprent - Afrikaanse kerkbou in die Karoo - Alter Bridge - Hennie Aucamp - Chris Barnard - Barnsteen - Simone de Beauvoir - Bewussyn - Christiaan Frederik Beyers - Boeddhisme - Borsjt - Breyten Breytenbach - André P. Brink - Ted Bundy - Byeboerdery - Petrus Coetzee - Cristina Fernández de Kirchner - Dagbreek - Joachim Nikolaus von Dessin - Marie Koopmans-De Wet - Reza de Wet - Die Transvaler - Die Vaderland - Egiptiese mitologie - Ekonomie van Suid-Afrika - Eleusiniese misterieë - Frans Engelenburg - Ganesja - Geestesteuring - Gereformeerde kerk Humpata - Geskiedenis van erotiese afbeeldings - Groot Markplein van Brussel - Hadj - Carl Otto Hager - Hiernamaals - Hindoeïsme - Adriaan Hofmeyr - Jan Hendrik Hofmeyr - Jannie Hofmeyr - Interseks - Jode in Suid-Afrika - Ingrid Jonker - Elsa Joubert - Kaas - Kleurlingstemregvraagstuk - Kruiskleding - Etienne Leroux - N.P. van Wyk Louw - Mabel Malherbe - Charles Manson - Maori-kultuur - Johannes Meintjes - Middeleeuse kookkuns - Andrew Murray - Nederduits (skoolvak) - NG gemeente Fordsburg - NG gemeente Rondebosch - Oktoberfest - Oosters-Ortodokse Kerk - Ougelowiges - Outisme - Paryse Metro - Pasta - Plafon van die Sixtynse kapel - Wladimir Poetin - Posseël - Dirk Postma - Reinheitsgebot - Rooiplein - P.D. Rossouw - Jean-Jacques Rousseau - SACS - Seks - Seksualiteit in antieke Rome - Seksuele oriëntasie - Sider - Sisiliaanse Mafia - Slawiese mitologie - Sodiakmoordenaar - Suid-Afrikaanse militêre dekorasies: 2003- - Swabies-Alemanniese Karnaval - Swastika - Tatoeëermerk - Elizabeth Taylor - Anton Tsjechof - Herman van Broekhuizen - Verenigde Party - Vermaak - Vlag van Argentinië - Vlag van Armenië - Vlag van Australië - Vlag van Azerbeidjan - Vlag van Brasilië - Vlag van Chili - Vlag van Denemarke - Vlag van die Filippyne - Vlag van die Republiek China - Vlag van die Verenigde Koninkryk - Vlag van die Verenigde State - Vlag van die Volksrepubliek China - Vlag van Duitsland - Vlag van Europa - Vlag van Frankryk - Vlag van Hongkong - Vlag van Indië - Vlag van Israel - Vlag van Japan - Vlag van Kanada - Vlag van Meksiko - Vlag van Namibië - Vlag van Nieu-Seeland - Vlag van Puerto Rico - Vlag van Singapoer - Vlag van Suid-Afrika - Webjoernaal - Westerse filosofie - Wyn - Wysheid


Sport

'n Engelse rugbyspeler ruk hom los uit 'n harde duikslag deur 'n Australiër
'n Engelse rugbyspeler ruk hom los uit 'n harde duikslag deur 'n Australiër

Afghaanse nasionale krieketspan - All Blacks - Fernando Alonso - Argentynse nasionale rugbyspan - Australiese nasionale krieketspan - Bengaalse nasionale krieketspan - Bermudaanse nasionale krieketspan - Engelse nasionale krieketspan - Engelse nasionale rugbyspan - Roger Federer - Fidjiaanse nasionale rugbyspan - Franse nasionale rugbyspan - Pierre Gasly - Georgiese nasionale rugbyspan - Ierse nasionale krieketspan - Ierse nasionale rugbyspan - Indiese nasionale krieketspan - Italiaanse nasionale rugbyspan - Japannese nasionale rugbyspan - Kanadese nasionale krieketspan - Kanadese nasionale rugbyspan - Keniaanse nasionale krieketspan - Krieketwêreldbeker 2003 - Krieketwêreldbeker 2007 - Krieketwêreldbeker 2011 - Krieketwêreldbeker 2015 - Krieketwêreldbeker 2019 - Niki Lauda - Namibiese nasionale krieketspan - Namibiese nasionale rugbyspan - Nederlandse nasionale krieketspan - Nepalese nasionale krieketspan - Nieu-Seelandse nasionale krieketspan - Olimpiese Somerspele 2008 - Olimpiese Somerspele 2012 - Pakistanse nasionale krieketspan - Paralimpiese Somerspele 2008 - Proteas - Roemeense nasionale rugbyspan - Rugby - Rugbywêreldbeker 2003 - Rugbywêreldbeker 2007 - Rugbywêreldbeker 2011 - Rugbywêreldbeker 2015 - Rugbywêreldbeker 2019 - Rugbywêreldbeker 2023 - Samoaanse nasionale rugbyspan - Skaak - Skotse nasionale krieketspan - Skotse nasionale rugbyspan - Springbokke - Sri Lankaanse nasionale krieketspan - Tafeltennis - Tongaanse nasionale rugbyspan - Uruguaanse nasionale rugbyspan - Verenigde Arabiese Emirate se nasionale krieketspan - Verenigde State se nasionale krieketspan - Verenigde State se nasionale rugbyspan - Wallabies - Walliese nasionale rugbyspan - Wes-Indiese nasionale krieketspan - Zimbabwiese nasionale krieketspan


Biologie

Seekoei
Seekoei

Afrika-rotsluislang - Berghaan - Blouwalvis - Bonobo - Buffel - Dier - Dinosourus - Fotosintese - Gewone luislang - Gordeldier - Hidroponika - Homo erectus - Jagluiperd - Javaanse tier - Kambriese ontploffing - Kat - Koraal - Kryt-Paleogeen-uitwissing - Leeu - Lewensiklus van die tier - Mens - Menslike evolusie - Mos - Oorsprong van voëls - Pikkewyn - Poema - Pylsterteend - Rot - Saffraan - Seekoei - Sekretarisvoël - Senuweestelsel - Sesam - Slaap - Swangerskap - Tierluislang - Velociraptor - Veroudering - Wolf - Ysbeer


Taal- en letterkunde

Padteken in Wallies
Padteken in Wallies

Afrikaans - Fins - Frans - Hamlet - Henry James - Inferno (Dante) - Italiaans - Mabel Jansen - Adam Mickiewicz - Misdaad en Straf - Nederlands - William Shakespeare - Sweeds - Taal - Verskille tussen Afrikaans en Nederlands - Wallies


Die Kunste

'n Strokiesverhaal
'n Strokiesverhaal

Ingmar Bergman - Bucchero - Samuel Cronwright - Salvador Dalí - Marlene Dietrich - documenta - Paul Gauguin - Katedraal van Vilnius - Klooster - Krugerstandbeeld - Kuns - Leonardo da Vinci - Modernisme - Marita Napier - Oscar Niemeyer - Jacobus Hendrik Pierneef - Johan de Ridder - Leni Riefenstahl - Auguste Rodin - Staafkerk van Borgund - Sosialistiese realisme - Spider-Man - Strokiesverhaal - Topkapi-paleis - Tuin van Wellus - Rembrandt van Rijn - Leonore Veenemans - Andy Warhol - Wat Phra Kaew


Sterrekunde en ruimtevaart

Saturnus
Saturnus

Aarde - Alpha Centauri - Andromeda-sterrestelsel - Apollo 8 - Asteroïde - Buiteaardse lewe - Ceres - Dwergplaneet - Europese Suidelike Sterrewag - Heliosfeer - Hubble-ruimteteleskoop - James Webb-ruimteteleskoop - Jupiter - Komeet - Kuipergordel - Maan - Maanlanding - Mariner 4 - Mars - Melkweg - Mercurius - Meteoriet - Neptunus - Opsporing van eksoplanete - Pioneer 11 - Pluto - Proxima Centauri - Sagittarius A* - Saturnus - Son - Sonnestelsel - Ster - Sterrestelsel - Triton - Uranus - Uranus se ringe - Venus - Veranderlike ster - Waarneembare heelal


Wetenskap en tegnologie

Wankelenjin
Wankelenjin

Aardverwarming - Airbus A380 - Apple Inc. - Binnebrandenjin - Concorde - Delta Air Lines - Differensiaalrekening - Doebai Internasionale Lughawe - Gemenedrukbuisbrandstofinspuiting - Geskiedenis van die Aarde - Glas - Maria Goeppert-Mayer - Goud - Hardeskyf - Hernubare energie - Jaar - Kalium - Kamera - Karoo-supergroep - Laser - Manhattan-projek - Miami Internasionale Lughawe - Newark Liberty Internasionale Lughawe - Parasetamol - Patent - Pi - Poolkoördinatestelsel - Portland Internasionale Lughawe - Qantas - James Randi - San Francisco Internasionale Lughawe - Ignaz Semmelweis - TGV - Tegnesium - Edward Teller - Tempelhof-lughawe - Toekoms van die Aarde - Turboskroef - Uraan - Virgin Australia - Wankelenjin - Waterstof - Wright-broers - Yster


Voorbladartikels 2005Voorbladartikels 2006Voorbladartikels 2007Voorbladartikels 2008Voorbladartikels 2009Voorbladartikels 2010Voorbladartikels 2011Voorbladartikels 2012Voorbladartikels 2013Voorbladartikels 2014Voorbladartikels 2015Voorbladartikels 2016Voorbladartikels 2017Voorbladartikels 2018Voorbladartikels 2019Voorbladartikels 2020Voorbladartikels 2021Voorbladartikels 2022Voorbladartikels 2023Voorbladartikels 2024




Indien die voorblad nie verfris word met die nuwe week se artikel nie, of indien die geskiedkundige herdenkings steeds die vorige dag se inskrywings vertoon, kan u gerus hier klik sodat dit verfris word.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KweekhuisgasGeelsugHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalFossielbrandstofRumatiekVrouKonflik (proses)VerdampingRobbeneilandJudaïsmeHemelvaartSteenkoolKunsmatige algemene intelligensieHelpmekaar-kollegeAppel (sanger)Bruin menseRieldansVolhoubaarheidRussiese inval in Oekraïne sedert 2022ItaliëPlantDemokrasieAfrikaansStereotipeWaarheid-en-versoeningskommissieVrystaatGedigLabia (geslagsdele)KoerantOrale seksLugbesoedelingYstertydperkNuwe TestamentIngrid JonkerHeuningCarike KeuzenkampWiki CommonsKonjunktivitisDirekte en Indirekte redeOnse VaderOseaanAngina pectorisGoogle MapsBloemfonteinKunsBevolkingReg tot ‘n gesonde omgewingGenitale vratEerste WêreldoorlogUitwerking van klimaatsveranderingDistillasieKaapse florarykEufemismeSpierWebwerfMierPad na jou hartMasturbasieChemiese elementEjakulasieEkonomieKunsmisNelson MandelaApartheidSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BreinvliesontstekingUnited Democratic FrontTylaEskomMenstruasieMisdaadNieuwoudtvilleGloeilampBrandmondsindroomJaco JacobsNiemetaal🡆 More