Vierhoek: Figuur met vier sye

'n Vierhoek is 'n veelhoek wat uit vier sye en vier hoeke bestaan.

Vierhoek
Vierhoek: Figuur met vier sye
Subklas vanveelhoek, tetratopeWysig
Voorafgegaan deurDriehoekWysig
Opgevolg deurpentagoonWysig
Het hoekpunt figuurlynstukWysig
Het faset polytoopkantWysig
Gekarakteriseer deurPtolemy's theorem, Quadrilateral inequality, Bretschneider's formulaWysig
Onderhou deur WikiProjekWikiProjek WiskundeWysig

Dit is naas die driehoek die eenvoudigste veelhoek of poligoon. Die som van die hoeke van ′n vierhoek is 360 grade. As die vierhoek een gestrekte hoek het, word dit 'n ontaarde vierhoek genoem.

Vierhoek: Figuur met vier sye
Heelbo (in swart) 2 vierhoeke, dan:
3. ′n Trapesium
4. ′n Parallelogram
5. ′n Vlieër
6. ′n Ruit
7. ′n Reghoek
8. ′n Vierkant (regs onder)

'n Paar besondere vierhoeke:

  • Trapesium, 'n vierhoek waarvan ten minste een paar teenoorgestelde sye parallel loop.
  • Parallelogram, is 'n vierhoek waarvan al twee paar teenoorgestelde sye parallel loop.
  • Reghoek, 'n vierhoek met vier reghoeke (90 grade-hoeke).
  • Vlieër, 'n vierhoek met twee paar gelyke aanliggende sye.
  • Vierkant, 'n vierhoek met vier gelyke sye en vier reghoeke - 'n reëlmatige veelhoek.
  • Ruit, 'n vierhoek met vier gelyke sye.

Eksterne skakels

Tags:

Graad (meetkunde)Veelhoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwawelLeeuPolitieke partyTweede VryheidsoorlogSonMierMaagBywoordVierde Industriële RevolusieGroot vyfHemelvaartBruce FordyceMaanSuid-EuropaDikdermBlack SashJesus van NasaretTierKunsmatige algemene intelligensieSlag van Cuito CuanavaleBeurtkragFrankrykDiepaartromboseMenseregtedagKokerboomNatriumEreksieElektrisiteitMetafoorOutismeDundermBotswanaWeervoorspellingRosa ParksLionel MessiJosef StalinJazzTuberkuloseMeningsverskil oor aardverwarmingGordelroosEendbekdierShanzhaiTsoenamiBrandmondsindroomBreedtegraadErfenisAntieke EgipteDuitse maselsYouTubeMiljardDeon GrootBloedvergiftigingLieweheersbesieGeskiedenis (vakgebied)Limpopo (rivier)PuberteitBolandse aardbewing van 1969AarverkalkingSkoenlapperDroogteWoestynHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAfrikanersGreta ThunbergMaselsInfeksieBetonKoolstofLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKappie (skryfteken)EugenetikaPseudowetenskapSiya KolisiWalvisWapen van Suid-AfrikaMarie Antoinette🡆 More