Sterrebeeld Haas: Sterrebeeld

Die Haas (Latyn: Lepus) is ’n sterrebeeld wat suid van die hemelewenaar lê, net suid van die Jagter.

Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit word soms uitgebeeld as ’n haas wat deur die Jagter of sy jaghonde gejag word.

Haas
Sterrebeeld Haas: Sterrebeeld
Latynse naam Lepus
Genitief Leporis
Afkorting Lep
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 6h
Deklinasie -20º
Grootte 290 vk. grade (51ste)
Kwadrant NQ2
Besonderhede
Hoofsterre 8
Helderste ster Arneb (Alpha Leporis)
Naaste ster Gliese 229
Sterre helderder as 3 m 2
Sterre met planete 3
Messier-voorwerpe 1
Bayer-/Flamsteed-sterre 20
Aangrensende sterrebeelde
Jagter, Eenhoring, Groot Hond, Duif, Graveerstif, Eridanus
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Ruimtevoorwerpe

Vier sterre van die sterrebeeld (α, β, γ en δ Lep) vorm ’n vierhoek en is in Arabies bekend as ‘Arsh al-Jawzā', "die troon van Jawzā'" of al-Nihāl, "die kamele wat hul dors les".

R Leporis en T Leporis is Mira- veranderlike sterre. Daar is een Messier-voorwerp in die Haas, Messier 79. Dit is ’n dowwe sterreswerm met ’n helderheid van sowat 8 mag.

Verwysings

  • Allen, R. H. (1899). Star-names and Their Meanings. New York: G. E. Stechart. ;
  • Kunitzsch, P. (2006). A Dictionary of Modern Star Names: A Short Guide to 254 Star Names and Their Derivations. Cambridge (VSA): Sky Publishing Corp. ;
  • Ian Ridpath and Wil Tirion (2007). Stars and Planets Guide, Collins, Londen. ISBN 978-0-00-725120-9. Princeton University Press, Princeton. ISBN 978-0-691-13556-4.

Eksterne skakels

Tags:

HemelewenaarJagter (sterrebeeld)LatynPtolemeusSterrebeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Stedelike hitte-eilandWes-KaapSkaapOntwikkelende landBeëdigde verklaringJaco JacobsStaalHemelvaartsdagOnbemande vliegtuigEiffeltoringGoudHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNasionale lied van Suid-AfrikaKletsrymSpysverteringstelselNederlandBlaarAngina pectorisJuraYouTubeBosvarkOogproblemeOrgasmeSterWinterLys van myne in Suid-AfrikaProteïenLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDie GelofteSeksuele opwekkingJosef StalinSeksKoos BekkerKleurAppelNatriumAnale kankerLaeveldKalenderNederduitse Gereformeerde KerkFrankrykPubliekDepressie (gemoedstoestand)ViëtnamTandbederfLettergreepMaatskaplike verantwoordelikheidMaagVoyeurismeBeeldspraakProstaatkankerDierNierversakingSteenkoolHibernasieWaterpokkiesNarsistiese persoonlikheidsteuringKasteel die Goeie HoopRenteGedigTransatlantiese slawehandelAntoniemLionel MessiSikloonLangste woordNatuurlike hulpbronMensKatoenEnkelvoudige sinNasionale VrouedagBrandstofEuropaAbstraksie (rekenaarwetenskap)Droom🡆 More