Analogie

'n Analogie (van Grieks analogia, wat verhouding beteken) is die vergelyking van sekere aspekte van een begrip met aspekte van 'n ander begrip.

Dit word soms gebruik om 'n komplekse minder bekende scenario met 'n meer eenvoudige en bekende een te vergelyk ten einde 'n idee te gee van hoe die komplekse scenario moontlik is.

'n Standaardanalogie het altyd die vorm: A staan tot B, soos C staan tot D. Voorbeelde van standaard-analogieë:

  • Kous staan tot voet, soos handskoen tot hand.
  • 64 staan tot 8 soos 16 tot 4.
  • 60 staan tot driehoek, soos 90 staan tot vierhoek.
  • Parys staan tot Frankryk soos Berlyn staan tot Duitsland.

Tags:

Grieks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondbesoedelingEnkelvoudige sinAssonansieLys van musiekinstrumenteLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Maroela MediaRenteKankerHibernasieRegeringLangste woordKonsentrasiekampAkademiaMadison IvyGesonde dieetMarsMarie AntoinetteMusiekEkonomie van Suid-AfrikaLeah van NiekerkAfrikaanse TaalmonumentWolkSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDansAtoomOu Apostoliese KerkSeegolfRomanEngelsGroepsgebiedewetKatoenOrgasmeAborsieErosieSan Andreas-breukVaste stofDrie-eenheidGoudkus (streek)Lys van Nederlandse skildersSleutel (musiek)VrouLongontstekingGeslagsgelykheidOorstromingSeksAfrikanerweerstandsbewegingDirekte en Indirekte redeVoedselkettingKunsmatige algemene intelligensieMark (ekonomie)TreinKoue OorlogAfrikaanse taalleerDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Carles PuigdemontProteaNedersettingMigrasie van diereIntensiewe vormKlem-in-die-kaakFacebookHartaanvalEerste WêreldoorlogRasionale getalTafelbergPriemgetalKongo-krisisRudi ClaaseSportHartversakingMeningsverskil oor aardverwarmingRob HersovMaselsTrekarbeid🡆 More