Pentagoon

'n Vyfhoek of Pentagoon is 'n veelhoek met vyf sye.

    Hierdie artikel handel oor die meetkundige vyfhoek. Vir die verdedigingskompleks in Amerika sien Pentagon.

Normaalweg is die vyf hoeke ewe groot en die vyf sye ewe lank. Die hoeke van 'n reëlmatige vyfhoek is 108°.

Pentagoon
'n Pentagoon

Formules

Bereken die straal, die omtrek, die oppervlakte, die hoogte van die middelpunt en die hoogte van die vyfhoek met slegs die lengte van een van die sykante (z):

    Pentagoon 
    Pentagoon 
    Pentagoon 
    Pentagoon 
    Pentagoon 
  • z = Lengte van 'n sy van die vyfhoek
  • r = Straal van die vyfhoek, die lengte van die middelpunt na een van die vyf hoeke
  • O = Omtrek van die vyfhoek
  • A = Oppervlakte van die vyfhoek
  • M = Hoogte van die middelpunt van die vyfhoek
  • H = Hoogte van die vyfhoek

Tags:

Veelhoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GalblaasKalsiumMaanVlag van Suid-AfrikaPersentasieSterSwawelRenosterNatuurrampSpinnekopKlavierOu Apostoliese KerkOnse VaderJan van RiebeeckVaginaKunselementeBernice WestMateriaalRuan PienaarVolksrepubliek ChinaSwemGeskiedenis van AfrikaansVaginale kankerVoedingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAntoniemKoerantNic de JagerKomplementêre kleureSwitserlandPad na jou hartGraaff-ReinetAlkoholismeOnderwysAardrykskundeOorstromingWaterstofGautengInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKopieregAB de VilliersAngolaNoord-KaapHematurieVoëlGordelroosAluminiumSeksuele opwekkingYsterGemeenskapFabelWikipediaWet op Bantoe-onderwysDeon GrootTuisbladGrondwet van Suid-AfrikaGroot vyfSuid-Afrikaanse InkomstediensMandalaPirow BekkerNG gemeente TheunissenE-posNasionale VrouemonumentKrimpvarkieKoperGreen PornoAfrikaanse naguilSeekoeiSeksismePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika🡆 More