Vierhoek: Figuur met vier sye

'n Vierhoek is 'n veelhoek wat uit vier sye en vier hoeke bestaan.

Vierhoek
Vierhoek: Figuur met vier sye
Subklas vanveelhoek, tetratopeWysig
Voorafgegaan deurDriehoekWysig
Opgevolg deurpentagoonWysig
Het hoekpunt figuurlynstukWysig
Het faset polytoopkantWysig
Gekarakteriseer deurPtolemy's theorem, Quadrilateral inequality, Bretschneider's formulaWysig
Onderhou deur WikiProjekWikiProjek WiskundeWysig

Dit is naas die driehoek die eenvoudigste veelhoek of poligoon. Die som van die hoeke van ′n vierhoek is 360 grade. As die vierhoek een gestrekte hoek het, word dit 'n ontaarde vierhoek genoem.

Vierhoek: Figuur met vier sye
Heelbo (in swart) 2 vierhoeke, dan:
3. ′n Trapesium
4. ′n Parallelogram
5. ′n Vlieër
6. ′n Ruit
7. ′n Reghoek
8. ′n Vierkant (regs onder)

'n Paar besondere vierhoeke:

  • Trapesium, 'n vierhoek waarvan ten minste een paar teenoorgestelde sye parallel loop.
  • Parallelogram, is 'n vierhoek waarvan al twee paar teenoorgestelde sye parallel loop.
  • Reghoek, 'n vierhoek met vier reghoeke (90 grade-hoeke).
  • Vlieër, 'n vierhoek met twee paar gelyke aanliggende sye.
  • Vierkant, 'n vierhoek met vier gelyke sye en vier reghoeke - 'n reëlmatige veelhoek.
  • Ruit, 'n vierhoek met vier gelyke sye.

Eksterne skakels

Tags:

Graad (meetkunde)Veelhoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MestoklemaWaterkringloopVryheidsmanifesIndustriële RevolusieJeuksiekteApostoliese KerkeLongSteve HofmeyrRina HugoMielieWynSeptimius PicturesCristiano RonaldoBraaiArmoedeRobert SobukweVermenigvuldigingGroot GatAardeSelfieInligtingMosesWes-KaapOopbroninhoudJan CombrinkStikstofVulkaanMagsverheffingAnilingusNaaldekokerMetafoorSwartbewussynsbewegingIndiëPenisverlengingKompasMusieksimboleLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeksRassismeVersamelnaamVierde Industriële RevolusieVaste stofJan-Willem BreureGalblaasKaliumIsraelVisGreen PornoKuberkrakerBasisinkomsteGenesisVerdampingJo BlackPaddaBosvarkSeksuele penetrasieSoweto-opstandLeah van NiekerkEkosisteemekologieZenobia Kock2024AntoniemKoringAnneli van RooyenDiepaartromboseCeresUilVleilandChemiese verbindingIranLeonardo da VinciKonsentrasiekampPenisHartaanvalMisdaadVoortrekkermonumentPussy Riot🡆 More