Seester

Seesterre (Asteroidea) is 'n klas ongewerweldes wat hoort tot die filum Echinodermata of stekelhuidiges.

Hulle kom slegs in die mariene omgewing voor; van vlak tot diep water. Aan die onderkant is 'n ronde skyf waarin die bek voorkom en daar is gewoonlik arms wat in groepe van vyf van die skyf uitgroei. Party spesies kan tot 40 arms hê. Sommige spesies lyk meer soos 'n pentagoon en die arms is nie duidelik nie. Onderaan elke arm is strekbare buise wat buispote genoem word. By baie eindig die buispote in klein suiertjies.

Seester
Tydperk: Ordovisium tot Onlangs
Seester
Fromia monilis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Asterozoa
Klas:
Asteroidea

De Blainville, 1830
Onderverdeling en ordes
  • Infraklas Concentricycloidea
    • Peripodida
  • Superorde Forcipulatacea
    • Brisingida
    • Forcipulatida
  • Superorde Spinulosacea
    • Spinulosida
  • Superorde Valvatacea
    • Notomyotida
    • Paxillosida
    • Valvatida
  • Velatida

† Calliasterellidae
† Trichasteropsida

Die diertjie het nie 'n brein nie maar selle in die vel neem die omgewing waar en stuur seine deur 'n netwerk van senuwees wat tot 'n reaksie lei van die seester.

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bek-en-klouseerWoordeskatSkoenlapperSomerOlifantDroogtePseudowetenskapEk is 'n Afrikaan (toespraak)Refentse MorakeAustraliëWoordsoortRymLys van Suid-Afrikaanse musikantePriemfaktorSonnestelselAbsolute monargieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGoudkus (streek)LieweheersbesieJodeDiatomiese molekuulGalblaasGroot vyfVigsSeksualiteitTienie HollowayVarkgriepFeminismeDoelwitVerenigde KoninkrykMusiekSportBestuiwingPenisKappie (skryfteken)GeboorteToringSkrywerDiepaartromboseGetalSpringbokEkotoerismeSpinnekopPubiese hareVaginale kankerKarakteriseringPeriodieke tabelTradisionele literatuurSuid-Afrikaanse GrensoorlogWaterWêreld- Ekonomiese ForumKitaarAsiëSeksismeJavaScriptBlourokkeVaginaErosieSatellietfotoLys van Suider-Afrikaanse soogdiereStilleweOnderwysBlaarJakkalsSkaakJacques LootsAnneli van RooyenKaartJohannes MeintjesWeer (meteorologie)BreinkaartSuiwelprodukNatuurlike hulpbron🡆 More