Darmstadtium

Darmstadtium is ’n superswaar, sintetiese element met die atoomgetal 110 en simbool Ds.

110 meitneriumdarmstadtiumröntgenium
Pt

Ds

(Uhq)
Darmstadtium
Algemeen
Naam, simbool, getal darmstadtium, Ds, 110
Chemiese reeks onbekend, moontlik ’n
oorgangsmetaal
Groep, periode, blok 10, 7, d
Atoommassa (281) g/mol
Elektronkonfigurasie voorspel; [Rn] 5f14 6d8 7s2
Elektrone per skil voorspel; 2, 8, 18, 32, 32, 16, 2
CAS-registernommer 54083-77-1
Fisiese eienskappe
Toestand voorspel; vastestof
Digtheid (naby k.t.) voorspel; 34,8 g/cm³
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande voorspel; 8, 6, 4, 2, 0
Ionisasie-energieë 1ste: 955,2 kJ/mol
2de: 1 891,1 kJ/mol
3de: 3 029,6 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek 9 November 1994
Ontdek deur Sentrum vir Swaarioonnavorsing,
Darmstadt, Duitsland
Genoem na Darmstadt, waar dit
ontdek is
Datum van naam 2003
Vorige naam ununnilium (Uun)
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van darmstadtium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
281Ds sin 14 s 94% SS - --
6% α 8,67 277Hs
279Ds sin 0,2 s 10% α 9,70 275Hs
90% SS - --
Portaal Darmstadtium Chemie

Dit is ’n uiters radioaktiewe element. Die stabielste isotoop, darmstadtium-281, het ’n halfleeftyd van ongeveer 10 sekondes. Darmstadtium is in 1994 die eerste keer vervaardig by die Sentrum vir Swaarioonnavorsing in Darmstadt, Duitsland, waarna dit genoem is.

In die periodieke tabel lê dit in die d-blok, in periode 7 en groep 10, hoewel geen chemiese eksperimente al uitgevoer is om te bevestig dat dit optree soos die swaarder homoloog van platinum net bo dit nie. Daar is bereken darmstadtium het dieselfde eienskappe as sy ligter homoloë, nikkel, palladium en platinum.

Verwysings

Eksterne skakels

H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend


Tags:

AtoomgetalChemiese elementChemiese simboolDarmstadtDuitslandHalfleeftydIsotoopRadioaktiwiteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosvarkApostoliese GeloofsendingDigvormMoedersdagJaco JacobsVoedselkettingSeksualiteitBorsteJazzWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDistrik SesNeo-NazismeHartWaterkringloopMensKopieregBeesSlimfoonCristiano RonaldoSamestellende afleidingWalvisAkademiaSkoolLys van myne in Suid-AfrikaDepressie (gemoedstoestand)VaginaEuropaSanskritKersfeesRussiese inval in Oekraïne sedert 2022HolocaustSwemNatriumEkonomieVulvaUniondaleHeelgetalInternetAardbewingNederduitse Gereformeerde KerkWortelPersLangste woordJuraSlangKolonialismeNelson MandelaSuiwelprodukEben EtzebethGrondwet van Suid-AfrikaKoeffisiënt en magswortelDeelteken en umlautThys die BosveldklongSonGroot-VisrivierPuberteitKrimpvarkieTierSekondêre sektor van die ekonomieKweekhuisgasSeksismeWerkersdagKoolhidraatRob HersovSeksueel oordraagbare infeksieNasionaal-SosialismeEendbekdierVlieënde HollanderLieweheersbesieDieremishandelingDroogteFrankryk🡆 More