Hoofgroepmetaal

Die swaarder elemente van die boorgroep, koolstofgroep en die stikstofgroep word die hoofgroepmetale genoem om hulle te onderskei van die oorgangsmetale, die lantaniede en die aktiniede.

Andere reekse
Oorgangsmetale
Hoofgroepmetale
Metalloïde
Niemetale
Lantaniede
Aktiniede

Die alkalimetaal- en aardalkalimetaalgroepe word soms ook by die hoofgroepmetale gereken.

Die hoofgroepmetale het in gemeen dat hulle metallieke geleiers is en dat die band waarin hierdie geleiding plaasvind hoofsaaklik uit p- of s-golffunksies bestaan (en nie uit d- of f-funksies nie). Dit is 'n belangrike verskil omdat die oorvleueling van p- en s-bande vanweë hulle grootte heelwat breër is. Die elektrone benader daarom die ideaal van 'n vrye elektronegas.

Hulle chemie is ook heelwat eenvoudiger omdat daar minder mededinging met mekaar se oksidatietoestande is. In teënstelling tot die d- en f-metale is die ione dikwels nie gekleur nie. Onvolledig gevulde d- en f-golffunksies lê dikwels dig genoeg bymekaar om oorgange in die sigbare gebied moontlik te maak. By hoofgroepmetale ontbreek hierdie oorgange meestal.

13
Al
31
Ga
49
In
50
Sn
81
Tl
82
Pb
83
Bi
84
Po

Sleutel

  =Hoofgroepmetale

Eksterne skakels


H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend

Tags:

AardalkalimetaalAktiniedAlkalimetaalBoorgroepKoolstofgroepLantaniedOorgangsmetaalStikstofgroep

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KasterolieIntensiewe vormTierKolitisBTWNierversakingSeekoeiWinterGewone breukeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGeskiedenis van AfrikaansEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaPizzaSonpaneelLewerMeningsverskil oor aardverwarmingDeelwoordWerkloosheidOnderwerp (taalkunde)Winnie Madikizela-MandelaAngolese BurgeroorlogKameelperdKaaps-Hollandse stylLys van elemente volgens simboolBoontjieSonkragDemokratiese Republiek die KongoNierGedigChemiese verbindingAkademiaNedersettingKankerVerbondsarkReg tot ‘n gesonde omgewingDansWater (molekuul)Wet op Bantoe-onderwysJudaïsmeSpringbokApokriewe boekeGemeenskapItaliëWolfSwawelBek-en-klouseerMaagsweerElandréNamibiëWoudNasionalismeInternetLys van bekende Suid-AfrikanersKlavierSwart menseBeaufortskaalThe CranberriesAfleiding (taalkunde)FotosinteseGrondDuitslandVeelvoudige sinBreinvliesontstekingHamburgerVrymesselaryVierkantswortelWisselkoersGroot vyfOopbroninhoudLys van visseNederlands🡆 More