Rutherfordium

Rutherfordium is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 104 en simbool Rf.

104 lawrensiumrutherfordiumdubnium
Hf

Rf

(Upo)
Rutherfordium
Algemeen
Naam, simbool, getal rutherfordium, Rf, 104
Chemiese reeks oorgangsmetaal
Groep, periode, blok 4, 7, d
Atoommassa (267) g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 5f14 6d2 7s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 32, 10, 2
Kristalstruktuur heksagonaal, dig gepak; voorspel
Rutherfordium
CAS-registernommer 53850-36-5
Fisiese eienskappe
Toestand voorspel; vastestof
Smeltpunt 2 400 K
(2 100 °C)
Kookpunt 5 800 K
(5 500 °C)
Digtheid (naby k.t.) voorspel; 23,2 g/cm³
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande 4, (3), (2)
Ionisasie-energieë 1ste: 579,9 kJ/mol
2de: 1 389,4 kJ/mol
3de: 2 296,4 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek 1964, 1969
Ontdek deur Gesamentlike Instituut vir
Kernnavorsing; Lawrence Berkeley
Nasionale Laboratorium
Genoem na Ernest Rutherford
Datum van naam 1997
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van rutherfordium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
261Rf sin 70 s >80% α 8,28 257No
<15% EV - 261Lr
<10% SS - --
263Rf sin 15 min. <100% SS - --
~30% α 7,90 ? 259No
265Rf sin 1 min. SS - --
266Rf sin 23 s? SS - --
267Rf sin 1,3 h SF - --
Portaal Rutherfordium Chemie

Dit kom nie in die natuur voor nie, kan net in ’n laboratorium vervaardig word en is radioaktief. Die stabielste bekende isotoop, rutherfordium-267, het ’n halfleeftyd van ongeveer 1,3 uur.

Rutherfordium
Ernest Rutherford.

Op die periodieke tabel lê dit in die d-blok, in groep 4 en periode 7. Dit is dus die tweede lid van die 6d-reeks oorgangsmetale. Chemiese eksperimente het bevestig dit tree op soos die swaarder homoloog van hafnium net bo dit. Sy eienskappe stem baie ooreen met dié van ander elemente in groep 7, titaan, sirkonium en hafnium. Daar kan egter ook groot verskille wees vanweë relavistiese effekte.

In die 1960's is klein hoeveelhede rutherfordium vervaardig deur beide die Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing in die Sowjetunie en die Lawrence Berkeley Nasionale Laboratorium in Kalifornië. Albei spanne het ’n naam voorgestel en ’n lang dispuut het gevolg. In 1997 het die IUPAC eindelik aangekondig die amptelike naam is "rutherfordium", genoem na die Nieu-Seelandse kernfisikus Ernest Rutherford.

Verwysings

Eksterne skakels

  • Rutherfordium by The Periodic Table of Videos (Universiteit van Nottingham)
H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend


Tags:

AtoomgetalChemiese elementChemiese simboolHalfleeftydIsotoopRadioaktiwiteitTransaktinied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wêreld- Ekonomiese ForumDramaOraniaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994LeestekenBrendan PeyperSonkragNieuwoudtvillePesachLandbouHarry PotterSaartjie BaartmanKarakteriseringInentingVratVryheidsdagVisKaliumErfenisSkoenlapperPriemgetalJakkalsAlliterasieMandalaAlkoholismeSuid-Afrikaanse randArmoedeVolhoubare ontwikkelingGreen PornoAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLLidwoordAppelFrederik Willem de KlerkDesmond TutuBysteekSteenkool in Suid-AfrikaBreinBernice WestCovid-19-pandemieBateSpierDuitse maselsWitrenosterBosluisbytkoorsKrokodilWerkersdagMateriaalVoortrekkersTelefoonDuitslandGeldUitwerking van klimaatsveranderingJeugdagGroot Muur van ChinaCarike KeuzenkampOutismeLys van visseStikstofWet op Bantoe-onderwysTienerVleilandGoogleBorskankerSirkelGregoriaanse kalenderOlimpiese SpeleAfkortingSitrusRenosterStedelike hitte-eilandOnderwerp (taalkunde)Klein vyf diereNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOseaanLys van Suid-Afrikaanse skrywers🡆 More