Kamertemperatuur

Kamertemperatuur, in laboratoriumverslae verwys gewoonlik na 'n temperatuur rofweg tussen 18 tot 25 °C.

Wanneer 'n navorser die temperatuur van sy eksperiment nie meer akkuraat as kamertemperatuur beskryf nie, impliseer dit dat hy die aanname gemaak het dat 'n temperatuurverskil van 'n paar grade nie 'n betekenisvolle invloed gaan hê op die verskynsel of vraag wat ondersoek word nie. Navorsers oefen tipies nie noue beheer uit op die temperatuur van 'n kamertemperatuur eksperiment nie.

'n Voordeel vir navorsers wat kamertemperatuur eksperimente uitvoer is dat kamertemperatuur gewoonlik redelik naby is aan die standaardtoestande waarteen die meeste materiaaleienskappe en fisiese konstantes gewoonlik reeds bepaal is. 'n Navorser kan dus maklik die bestaande tabelle met sulke data raadpleeg om voorspellings te maak oor die verskeie aspekte van sy eksperiment, soos byvoorbeeld oor hoe vinnig 'n chemiese reaksie waarskynlik sal plaasvind.

Sien ook

Tags:

LaboratoriumTemperatuur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarooToestand van materieSoweto-opstandBosluisbytkoorsSelfoonKoppeltekenOntdekking van goud in Suid-AfrikaChemiese elementLieweheersbesieSlawerny19de eeuVulkanismeGreta ThunbergSjimpanseeTsoenamiElana AfrikaHeupVersamelnaamEreksieSomerKonflik (proses)SkildklierSinsbouWinterWatersuiweringAvbobElon MuskLangste woordSeksuele stimulasieGetalSeksuele penetrasieOnderwerp (taalkunde)DachshundSwartbewussynsbewegingGrondsoorteVerenigde State van AmerikaVersoeningsdagDie Stem van Suid-AfrikaKunsmatige algemene intelligensieDiepaartromboseMetafoorHernubare energieProstaatkankerSuid-Afrikaanse InkomstediensTikTokBruin huisslangVoornaamwoordVoortrekkersTydAngolaKlein-KarooEjakulasieStruktuur van die AardePampoentjiesAnglisismeVergelykings (taalkunde)Periodieke tabelBruin menseJudaïsmeByKletsrymAartappelRekeningkundeAkuutDundermVlag van Suid-AfrikaSonkragAardverwarmingWaterstofTierDagboekMeningsverskil oor aardverwarmingInternetSnaarinstrumentWerkloosheidSleutel (musiek)WhatsApp🡆 More