Osmium

Osmium is 'n chemiese element met simbool Os.

76 reniumOsmiumiridium
Ru

Os

Hs
Osmium
Algemeen
Naam, simbool, getal Osmium, Os, 76
Chemiese reeks oorgangsmetale
Groep, periode, blok 8, 6, d
Voorkoms blouswart metaal
Atoommassa 190,23 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f14 5d6 6s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 14, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 22,61 g/cm³
Kristalstruktuur seskantig-diggepak
Ruimtegroep P6₃/mmc  nommer: 194
Strukturbericht-kode A3
Portaal Osmium Chemie

Dit is saam met iridium die stof wat die hoogste digtheid besit. Osmium is 'n metaal. Indien is aan die lug blootgestel word kan dit 'n osmium(VIII)oksied vorm.

Hierdie oksied is taamlik vlugtig en daardeur het die metaal 'n sterke reuk. Die oksied is toksies en gevaarlik omdat dit die oë kan aantas.

'n Poeier van die metaal vorm die tetroksied reeds by kamertemperatuur, 'n blok bly tot ongeveer 400 C onaangetas. Die metaal reageer ook met fluoor of chloor bo 100 C, maar dit reageer nie met sure of met koningswater nie.

Vir die vervaardiging van osmiumverbindings word daarom dikwels uitgegaan van die tetroksied wat by kamertemperatuur in KOH opgelos word, wat die perosmaat K2[OsO4(OH)2] vrystel wat met alkohol gereduseer kan word tot kaliumosmaat K2[OsO2(OH)4].

Osmium word in 9 oksidasietoestande aangetref, soos in hierdie voorbeelde:

Oksidasietoestand Spesie
-2 [Os(CO)4]2−
0 Os(CO)5
+1 [Os(CO)5Br]2
+2 [Os(CN)6]4−
+3 [OsCl6]3−
+4 [OsCl6]2−
+5 OsF5
+6 OsF6
+7 OsF7
+8 OsO4

Verwysings

Eksterne skakels

H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend

Tags:

Chemiese elementIridiumOsmium(VIII)oksied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anette EngelbrechtAnale kankerKlein-KarooPuberteitGeslagKinkhoesMenstruasieProvinsies van Suid-Afrika1991Nazi-saluutWes-AfrikaEstlandModernismeHoërskool NoordheuwelNieu-SeelandSendelingposisieOntbinding van die SowjetuniePesachWaverLys van Griekse mitologiese figureSeksuele opwekkingVolkekundeBernice WestTongBreinDonderstormPapegaaieGhanaLily CarterBaarmoederDuitse maselsOrale seksKrokus Stadsaal-aanvalDemi Lee MooreWaldimar PelserSeksueel oordraagbare infeksieKuberkrakerBybelBaltimoreErfenisAfrikaanse WikipediaKlimaatLongontstekingPornhubKlem-in-die-kaakVlag van AfghanistanRuslandSuid-AfrikaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022BasisinkomsteSesnasies-toernooiWallisStuitjie21 v.C.PampoentjiesVarkLys van slangeJeugdagDiplopodaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Lys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierBloedsomloopstelselAntieke EgipteOrgaanWoordeboek van die Afrikaanse TaalSkildklierMiddeloorontstekingVerkleinwoordSixtynse kapel🡆 More