Gadolinium is 'n chemiese element met simbool Gd wat tot die lantaniede behoort.
| |||||||||||||||
Algemeen | |||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Naam, simbool, getal | gadolinium, Gd, 64 | ||||||||||||||
Chemiese reeks | lantaniede | ||||||||||||||
Groep, periode, blok | 3, 6, f | ||||||||||||||
Voorkoms | |||||||||||||||
Atoommassa | 157,25(3) (1) g/mol | ||||||||||||||
Elektronkonfigurasie | [Xe] 4f75d16s2 | ||||||||||||||
Elektrone per skil | 2, 8, 18, 25, 9, 2 | ||||||||||||||
Fisiese eienskappe | |||||||||||||||
Toestand | vastestof | ||||||||||||||
Digtheid (naby k.t.) | 7,90 g/cm³ | ||||||||||||||
Vloeistof digtheid teen s.p. | 7,4 g/cm³ | ||||||||||||||
Smeltpunt | 1585 K (1312 °C) | ||||||||||||||
Kookpunt | 3273 K (3000 °C) | ||||||||||||||
Smeltingswarmte | 10,05 kJ/mol | ||||||||||||||
Verdampingswarmte | 301,3 kJ/mol | ||||||||||||||
Warmtekapasiteit | (25 °C) 37,03 J/(mol·K) | ||||||||||||||
| |||||||||||||||
Atoomeienskappe | |||||||||||||||
Kristalstruktuur | seskantig-diggepak | ||||||||||||||
Ruimtegroep | P6₃/mmc nommer: 194 | ||||||||||||||
Strukturbericht-kode | A3 | ||||||||||||||
Oksidasietoestande | 1, 2, 3, (matige basiese oksied) | ||||||||||||||
Elektronegatiwiteit | 1,20 (Skaal van Pauling) |
Dit is 'n silwergrys ferromagnetiese metaal. Die Switserse chemikus Jean Charles Galissard de Marignac het in 1880 die element spektroskopies in die minerale didymia en gadoliniet aangetoon. Vandag word dit veral uit die minerale monasiet en bastnäsiet verkry.
Galissard de Marignac het die element na Johan Gadolin genoem. Dit is 'n reaktiewe metaal wat met suurstof en water reageer en daarvoor behoed moet word. Die metaal word deur reduksie van die fluoried GdF3 met die metaal kalsium verkry.
Dit het in die verlede in televisieskerms toepassing gevind. Vandag word dit aan legerings met yster en chroom bygevoeg wat die bewerkbaarheid en die weerstand teen hoë temperature verbeter. Dit word ook gebruik in die geneeskunde in magnetiese resonansiebeelding (MRI). Dit het geen bekende biologiese rol nie en besit 'n lae giftigheid.
In oplossings en vastestowwe kom gadolinium in die oksidasietoestand 3+ voor. Die Gd3+-ioon het 'n [Xe]4f7 elektronkonfigurasie besit. Dit het 'n baie groot totale spinkwantumgetal S=7/2 wat 'n oktettoestand verteenwoordig. Dit maak dit geskik vir MRI omrede hierdie paramagnetiese ioon die spinrelaksasietyd verkort. Die metaal is ferromagneties met 'n Curietemperatur wat naby kamertemperatuur geleë is (293K).
H | He | ||||||||||||||||||||||||||||||
Li | Be | B | C | N | O | F | Ne | ||||||||||||||||||||||||
Na | Mg | Al | Si | P | S | Cl | Ar | ||||||||||||||||||||||||
K | Ca | Sc | Ti | V | Cr | Mn | Fe | Co | Ni | Cu | Zn | Ga | Ge | As | Se | Br | Kr | ||||||||||||||
Rb | Sr | Y | Zr | Nb | Mo | Tc | Ru | Rh | Pd | Ag | Cd | In | Sn | Sb | Te | I | Xe | ||||||||||||||
Cs | Ba | La | Ce | Pr | Nd | Pm | Sm | Eu | Gd | Tb | Dy | Ho | Er | Tm | Yb | Lu | Hf | Ta | W | Re | Os | Ir | Pt | Au | Hg | Tl | Pb | Bi | Po | At | Rn |
Fr | Ra | Ac | Th | Pa | U | Np | Pu | Am | Cm | Bk | Cf | Es | Fm | Md | No | Lr | Rf | Db | Sg | Bh | Hs | Mt | Ds | Rg | Cn | Nh | Fl | Mc | Lv | Ts | Og |
Alkalimetale | Aardalkalimetale | Lantaniede | Aktiniede | Oorgangsmetale | Hoofgroepmetale | Metalloïde | Niemetale | Halogene | Edelgasse | Chemie onbekend |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Gadolinium, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.