Disprosium

Disprosium is 'n chemiese element wat tot die lantaniede behoort.

66 terbiumdisprosiumholmium
-

Dy

Cf
Disprosium
Algemeen
Naam, simbool, getal disprosium, Dy, 66
Chemiese reeks lantaniede
Groep, periode, blok 3, 6, f
Voorkoms silwerwit metaal
Atoommassa 162,50 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f106s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 28, 8, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 8,55 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. g/cm³
Smeltpunt 1685 K
(1412 °C)
Kookpunt 2840 K
(2567 °C)
Smeltingswarmte kJ/mol
Verdampingswarmte kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 173 J/(mol·K)
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur heksagonale digpakking
Ruimtegroep P6₃/mmc  nommer: 194
Strukturbericht-kode A3
Oksidasietoestande 3
(matige basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 1,22 (Skaal van Pauling)

Die element is deur die Franse chemikus Paul-Émile Lecoq de Boisbaudran in 1886 ontdek. Dit was nogtans eers in 1950 dat die Kanadees Spedding en sy span die element met ioonuitwisseling van die ander lantaniede geskei het en tot die suiwer metaal gereduseer het volgens:

Dit is 'n glansende silwerwit metaal wat in die lug taamlik stabiel is, maar selfs in verdunde sure maklik oplos en waterstof vrystel. Indien dit suiwer is, is dit sag genoeg om met 'n mes gesny te word.

Disprosium word in die kerntegnologie en die metallurgie toegepas. Daar is ook lasers wat die element bevat. Soos by ander lantaniede is die suiwer metaal se bereiding baie kompleks en vereis so'n 600 stappe. Ter vergelying yster vereis net drie. China domineer die mark en daaroor is in die Westelike lande in 2023 baie onrus. Dysprosium is een van die 'kritiese minerale' omdat dit ook militêre aanwendings het. Saam met neodimium is dit vereis vir die vervaardiging van baie sterk permanente magnete.

Verwysings

Eksterne skakels

H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend


Tags:

Lantanied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KonjunktivitisMIVAspoestertjieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameVerdampingVraag en aanbodReënRacheltjie de BeerKwaZulu-NatalIndustriële RevolusieHolocaustHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVerlede tydMikro-ekonomieAkuutMagnetismeDeelwoordVarkgriepUitwerking van klimaatsveranderingWikimedia-stigtingGreen PornoMaroela MediaOogproblemeSteenkool in Suid-AfrikaHomoniemMiddelmisbruikProvinsies van Suid-AfrikaMensWebjoernaalBevolkingsafnameHelpmekaar-kollegeBeaufortskaalRooikatSharpeville-slagtingTsoenamiOlimpiese SpeleDataverwerkingSeksismeWieg van die MensdomRubik se kubusJohannes HahnSebraKinkhoesSeksueel oordraagbare infeksieWoestynGeskiedenis van erotiese afbeeldingsHeuningHartversakingVryheidsmanifesGeslagKatKlereLeeuWatersuiweringGalileo GalileiDeelstate van die Verenigde State van AmerikaLys van Suid-Afrikaanse digtersDiarreeNazi-DuitslandGordelroosWetenskaplike metodeSatellietVennootskapVolstruisCarike KeuzenkampWater (molekuul)Refentse MorakeLongMaanWaterbesoedelingFrankrykVars waterDroomKrieketKrugerwildtuinTennisNederduitsch Hervormde Kerk🡆 More