Edelgasse

Edelgasse is chemiese elemente wat baie onreaktief is en geen verbindings vorm nie.

'n Kenmerk van edelgasse is dat die s- en p-orbitale volledig gevul is; dit is ook reuk- en kleurloos. Op die periodieke tabel vorm edelgasse Groep VIII.

Edelgasse
Edelgaslampe
Edelgasse
Edelgasse in gasontladingslampe

Die edelgasse is:

Al hierdie gasse kom in die lug voor en maak sowat 0,96% van die atmosfeer uit. Wanneer edelgasse in katodebuise gebruik word om lig te produseer, skyn elkeen 'n ander kleur. Aangesien radon radioaktief is, word dit nie sommer vir beligting gebruik nie.

H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend

Eksterne skakels

Tags:

Chemiese elementPeriodieke tabel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Brasiliaanse nasionale rugbyspanVulvaStrandbeestKommunikasieVulkaanTegnologieIngrid JonkerBorskankerHernubare energieMensKarpaletonnelsindroomArmand AucampAfrikaanse woordelys en spelreëlsWiskundige terminologieKangaroePenisTurksvyHeupLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBorsbeenTikTokOnderwys in Suid-AfrikaKinderregteVersamelnaamDramaMiddelmisbruikJo BlackTobie CronjéSirkelWortelkanaalDemokrasieInternetLionel MessiGrysstofGebande muishondTydSwedeKoreaanse nasionale rugbyspanOnderwys (geskiedenis)NasiebouDeelstate van die Verenigde State van AmerikaLys van bekende Suid-AfrikanersGesinsdagGeorgiëMeervoudVoedingGenesisVaginale kankerPiet ByleveldPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNAVOAfkappingstekenLys van kleureMuishondAnglo-BoereoorlogBloedvergiftigingLys van elemente volgens simboolSteve HofmeyrApostoliese GeloofsbelydenisBaltimoreWashington, D.C.AswoensdagPieter BiewengaTierboskatHondeklipbaaiLys van Afrikaanse televisiereekse🡆 More