Neptunium

Neptunium is 'n chemiese element met simbool Np en atoomgetal 93.

93 UraanNeptuniumPlutonium
Pm

Np

(Uqt)
Neptunium
Algemeen
Naam, simbool, getal Neptunium, Np, 93
Chemiese reeks Aktiniede
Voorkoms silwerwit metaal
Groep, periode, blok n/b, 7, f
Voorkoms silwerwit metaal
Atoommassa 237,05 g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 5f4 6d1 7s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 22, 9, 2
Fisiese eienskappe
Toestand Vastestof
Digtheid (naby k.t.) 20,250 g/cm³
Smeltpunt 1 188 K
(915 °C)
Smeltingswarmte 9,46 kJ/mol
Verdampingswarmte 336,6 kJ/mol
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur ortorombies
Oksidasietoestande 7, 6, 5, 4, 3
Elektronegatiwiteit 1,36 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 604,55 kJ/mol
Atoomradius 130 pm
Portaal Neptunium Chemie

Dit is 'n silwerkleurige aktinied.

Ontdekking

Neptunium is in 1940 deur Edwin McMillan en Philip Abelson in die laboratorium van die Universiteit van Kalifornië, Berkeley ontdek. Deur uraankerne te bombardeer met neutrone het 239Np uiteindlik ontstaan. Die was die eerste transurane element wat gesintetiseer is.

Die nuwe element is na die planeet Neptunus genoem, omdat dit die eerste element is wat volg na uraan wat na die planeet Uranus genoem is. Op aarde kan dit net in baie klein hoeveelhede in uraanerts voorkom as gevolg van transmutasie. Dit ontstaan as byproduk in die vervaardiging van plutonium en hierdie proses in die element se belangrikste bron.

Vormingsreaksie

    Neptunium 
    Neptunium 

Aanwendings

Die aantal tegniese aanwendings van dié element is beperk. Dit kan in apparate gebruik word wat neutrone waarneem. In 2002 het navorsers in Berkeley Universiteit 'n kritieke massa van die element vervaardig.

Eienskappe

Neptunium is 'n taamlik reaktiewe metaal en het drie kristalstrukture. Die ortorombiese alfavorm is stabiel tot 280 °C. Die tetragonale betavorm word tussen 280 en 577 °C aangetref en gaan by hoër temperature in die kubiese gammavorm oor.

Isotope

Stabielste isotope
Iso RT (%) Halfleeftyd Verval VE (MeV) VP
236Np Sintetiese radio-isotoop 1,54×105 j α 4,572 232Pa
237Np Sintetiese radio-isotoop 2,144×106 j α 4,959 233Pa

24 neptunium radioisotope is gekenmerk, met die mees stabiele as: 237Np met 'n halfleeftyd van 2.14 miljoen jaar, 236Np met 'n halfleeftyd van 154,000 jaar, en 235Np met 'n halfleeftyd van 396.1 dae. Al die oorblywende radioaktiewe isotope het halfleeftye wat minder as 4,5 dae is, en die meerderheid hiervan het halfleeftye wat minder as 50 minute is. Hierdie element het ook ten minste vier meta state (kernisomeer), met die mees stabiele as 236mNp met 'n halfleeftyd van 22.5 ure.

Toksikologie en veiligheid

Navorsing van Duitse wetenskaplikes het in 1984 getoon dat neptunium-239 in been kan ingebou word, waar dit verval na plutonium-239. Hierdeur kan dalk beenkanker veroorsaak word.

Verwysings

Eksterne skakels


H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend

Tags:

Neptunium OntdekkingNeptunium AanwendingsNeptunium EienskappeNeptunium IsotopeNeptunium Toksikologie en veiligheidNeptunium VerwysingsNeptunium Eksterne skakelsNeptuniumAktiniedAtoomgetalChemiese element

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NierGestremdheidSwartkwasmuishondMiltKrieketWiskundige terminologieSwaweldioksiedAlliterasieMorfologie (taalkunde)Gevolge van aardverwarming op oseaneLys van bekende Suid-AfrikanersLys van politieke partye in Suid-AfrikaSinoniemAborsieSprokieLeeudoringstad-spoorwegrampHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMaatskappySleutel (musiek)Volhoubare ontwikkelingWinnie Madikizela-MandelaDirekte en Indirekte redeSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeOopbroninhoudAngssteuringHartseerKaaps-Hollandse styl1990PizzaYouTubeSwartbewussynsbewegingWillie JoubertOm-te-infinitiefkonstruksieMynbouKolonoskopieKultuurLys van kleureAgtervoegselBreinkaartLuiperdBlourokkeFranse RewolusieWikipediaGrondWerkwoordKimberleyBaälLys van nedersettings in Suid-AfrikaUnie van Suid-AfrikaJaco JacobsVlagterminologieDierSuurstofDistillasieRosa ParksBeurtkragCounter-Strike 2HortologieAnilingusErosieMuishondDruiweLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKunselementeKartografieToestand van materieBosvarkOnderwysTsoenamiFrederik Willem de KlerkNeerslagKlinkerThe CranberriesGeskiedenis van die Boererepublieke🡆 More