Erbium

Erbium is ’n chemiese element met die atoomgetal 68 en simbool Er.

68 holmiumerbiumtulium
-

Er

Fm
Erbium
Algemeen
Naam, simbool, getal erbium, Er, 68
Chemiese reeks lantaniede
Groep, periode, blok 3, 6, f
Voorkoms silwerwit metaal
Atoommassa 167,28 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f126s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 30, 8, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 9.05 g/cm³
Smeltpunt 1803 K
(1530 °C)
Kookpunt 3133 K
(2860 °C)
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur seskantig-diggepak
Ruimtegroep P6₃/mmc  nommer: 194
Strukturbericht-kode A3
Oksidasietoestande 3
(matige basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 1,24 (Skaal van Pauling)

Dit is in 1843 deur Carl Gustav Mosander ontdek. Erbium val in die lantaniedreeks en is ’n silwerwit metaal as dit kunsmatig geïsoleer word. Natuurlike erbium word op aarde altyd in chemiese vebindings met ander elemente aangetref. As sulks is dit ’n seldsame aardelement wat verbind word met verskeie ander seldsame elemente in die mineraal gadoliniet van Ytterby in Swede, waar yttrium, ytterbium en terbium ontdek is.

Dit is 'n sagte en pletbare, silwerwit metaal wat in lug stabieler is as die meeste lantaniede. Dit los nogtans in verdunde sure op. Erbium word in Binne-Mongolie se bastnasiet aangetref, maar dit is 'n kleine komponent. Ander minerale soos xenotiem (yttriumfosfaat) en euxeriet is ryker bronne.

Erbium se hoofgebruike hou verband met sy pienk ione Er3+ waarvan die optiese fluoresserende eienskappe veral nuttig is in sekere laserprodukte. Talle mediese toerusting (byvoorbeeld in dermatologie en tandheelkunde) maak gebruik van Er:YAG-lasers en erbium-ione se 2 940 nm-emissie, wat hulpsaam is in onder meer laserchirurgie.

As dotering word Er3+ ook gebruik vir ligversterking in optiese vesels.

Verwysings

Eksterne skakels

H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anette EngelbrechtVleesbaaiKonjunktivitisAngkor WatHekserySiberiëApartheidTarentaleDinosourusGoogleLys van kleureHottentot (vis)Gawes van die Heilige GeesWikiGewone tarentaalTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPenisverlengingSelfstandige naamwoordLys van ingelyfde NG gemeentesAnnelize van der RystEekhoringNAVOPornhubFiksieCristiano RonaldoKankerFredi NestSuiwelprodukDachshundKompasSarah Rose KarrWhitey BassonLewerDonker materieCMangelZuid-Afrikaansche RepubliekOosters-Ortodokse KerkMakazole MapimpiHeupFinlandOntbinding van die SowjetunieGesinsdagIdioomTropiese huisgeitjieBreinSeksueel oordraagbare infeksieMaagsweerWes-AfrikaN.P. van Wyk LouwUnited Democratic FrontInsekSeksuele opwekkingMusieksimboleGrasfamilieJohan StemmetSonsteekRoekelose DadeMiddeloorontstekingLikkewaanGoeie VrydagSuider-AfrikaWiskundeBTWSenuweestelselLandbouErica BoyerRugbywêreldbeker 2023Europese Suidelike Sterrewag🡆 More