Tennessien

Tennessien is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 117 en simbool Ts.

117 livermoriumtennessienoganesson
At

Ts

(Usu)
Tennessien
Algemeen
Naam, simbool, getal tennessien, Ts, 117
Chemiese reeks onbekend; moontlik ’n
hoofgroepmetaal
Groep, periode, blok 17, 7, p
Voorkoms waarskynlik donker en
metaalagtig
Atoommassa (314) g/mol
Elektronkonfigurasie voorspel; [Rn] 5f14 6d10 7s2 7p5
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 32, 18, 7
CAS-registernommer 54101-14-3
Fisiese eienskappe
Toestand vermoedelik 'n vastestof
Digtheid (naby k.t.) afgelei; 7,1–7,3 g/cm³
Smeltpunt 623–823 K
(350–550 °C)
Kookpunt 883 K
(610 °C)
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande voorspel; -1, +1, +3, +5
Ionisasie-energieë 1ste: 742,9 kJ/mol
2de: 1785,0–1920,1 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek 2010
Ontdek deur Gesamentlike Instituut vir
Kernnavorsing, Doebna, Rusland
Genoem na die Tennessee-streek, VSA
Datum van naam November 2016
Vorige naam ununseptium (Uus)
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van tennessien
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
294Ts sin 50 ms α 10,81 290Mc
293Ts sin 20 ms α 11,11; 11,00; 10,91 289Mc
Portaal Tennessien Chemie

Dit is die tweede swaarste bekende element en die tweede laaste element van die 7de periode op die periodieke tabel.

Die ontdekking van tennessien is in 2010 in Doebna, Rusland, aangekondig deur ’n Russies-Amerikaanse span; dit is dus die mees onlangs ontdekte element (soos in 2017). Die nuwe element het soos volg verval:

Een van sy vervalprodukte is in 2011 regstreeks geskep en dit het die resultate van die eksperiment gedeeltelik bevestig. Die eksperiment self is in 2012 suksesvol herhaal deur dieselfde span en in 2014 deur ’n gesamentlike Duits-Amerikaanse span. In 2015 het ’n gesamentlike span van die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Chemie (IUSTC) en die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Fisika (IUSTF)) wat bewerings van die ontdekking van nuwe elemente ondersoek, die element erken. In Junie 2016 het die IUPAC ’n verklaring gepubliseer waarin aangekondig word die ontdekkers het die naam "tennessien" voorgestel na aanleiding van die Amerikaanse streek Tennessee in Amerika.

Tennessien val dalk in die "eiland van stabiliteit", ’n begrip wat verduidelik hoekom sommige superswaar elemente stabieler is in vergelyking met die algemene neiging van afnemende stabiliteit vir elemente ná bismut op die periodieke tabel. Die kunsmatige tennessienatome het tiene en honderde millisekondes lank bestaan. Op die periodieke tabel word verwag tennessien val in groep 17, waarvan al die ander elemente halogene is. Tennessien is egter dalk nie ’n halogeen nie. Sommige van sy eienskappe kan aansienlik verskil van dié van die halogene vanweë die relativistiese effekte. Daarom word vermoed tennessien is ’n vlugtige metaal wat nie anione vorm of hoë oksidasietoestande bereik nie. ’n Paar sleuteleienskappe, soos sy smelt- en kookpunt en sy eerste ionisasie-energie, volg egter vermoedelik die periodieke neigings van die halogene.

Notas

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels


H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend

Tags:

Tennessien NotasTennessien VerwysingsTennessien BronnelysTennessien Eksterne skakelsTennessienAtoomgetalChemiese elementChemiese simboolPeriodieke tabel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntoniemPornhubJan van TonderPlastiekAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAborsie in Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigDigvormProteïenAardbewingNag van die lang messeAfrikaanse TaalmonumentImpakte van toerismeIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieJeuksiekteLandbou in Suid-AfrikaJuan Antonio VillacañasWoordeboek van die Afrikaanse TaalSirkusKuberkrakerAvbobTaalfossielOmtrek, oppervlakte en volumeKontinentNatuurlike hulpbronDemi Lee MooreVulvaGrondbesoedelingArthur GrumiauxGrondbewerkingPesachKlimaatLys van Suid-Afrikaanse musikanteSkoenlapperSendelingposisieYstervarkKeramiekPretoriaMusiekNuwe TestamentVaginaAfrikanersMenslike seksuele gedragBestaansboerderyHannes van WykKoue OorlogOutismeFiela se kindBewaringstatusKinderregteOnse VaderBreinWolkSuid-Europa3D-rolprentGemeenskapsorganisasieVerenigde State van AmerikaChemiese reaksieHelpmekaar-kollegeSpringbokDundermSimon PetrusDuitsVliegtuigDiarreeShakaHaelNagmaalOntdekking van goud in Suid-AfrikaPlaattektoniekBeeldspraakKolonialismeSuid-Afrikaanse randAntjie SomersRooikatVolstruisBesoedeling🡆 More