Renium

Renium is 'n chemiese element met simbool Re.

75 wolframReniumosmium
Tc

Re

Bh
Renium
Algemeen
Naam, simbool, getal Renium, Re, 75
Chemiese reeks oorgangsmetale
Groep, periode, blok 7, 6, d
Atoommassa 190,23(1) (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f14 5d5 6s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 13, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 21,92 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 18,9 g/cm³
Smeltpunt 3459 K
(3186 °C)
Kookpunt 5903 K
(5630 °C)
Smeltingswarmte 60,43 kJ/mol
Verdampingswarmte 704 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 25,48 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 3303 3614 4009 4500 5127 5954
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande 7, 6, 5, 4, 3, 2, 1, 0, −1, -3
(effe suur oksied)
Elektronegatiwiteit 1,9 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 760 kJ/mol
2de: 1260 kJ/mol
Atoomradius 137 pm
Kovalente radius 151±7 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking paramagneties
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 193 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 48,0 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 6,2 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) 4290 m/s
Young se modulus 463 GPa
Skuifmodulus 178 GPa
Massamodulus 370 GPa
Poissonverhouding 0.30
Mohs se hardheid 7.0
Vickers hardheid 1350-2500 MPa
Brinell hardheid 1320-2500 MPa
CAS-registernommer 7440-15-5
Portaal Renium Chemie

Renium is in 1925 deur Ida Tacke-Noddack, Walter Noddack en Otto Calr Berg ontdek. Hulle het die element spektroskopies in platinumertse en die minerale kolumbiet, gadoliniet en molibdeniet aangetoon. Dit is 'n taamlik seldsame element. In die aardkors is net ongeveer 0,7 per kilogram teenwoordig. Vandag word dit as byproduk van die suiwering van koper en molibdeen vervaardig.

Reniumchemie

Renium kan in alle oksidasietoestande vanaf -1 tot +7 voorkom. Die belangrikste toestand is +7. Renium los vinnig op in salpetersuur en vorm perreensuur HReO4.

Verwysings

Eksterne skakels


H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BaälJavaScriptAngssteuringToekoms van die AardeKultuurLys van myne in Suid-AfrikaBosvarkGevolge van aardverwarming op oseaneHefboomOrtopedieMeervoudNarsistiese persoonlikheidsteuringSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeMisdaadHoofstadSan Andreas-breukBySuid-Afrikaanse GrensoorlogEskomMediese diagnoseRonelda KamferProteaWhatsAppHector PietersonKatStokely CarmichaelPretoriaSublimasieVoorvoegselVratSwart nasionalismeKongo-krisisDemokratiese Republiek die KongoSkoenlapperAfleiding (taalkunde)Water (molekuul)AsiëDesimale breukeWêreld- Ekonomiese ForumKrieketLongontstekingLys van Suid-Afrikaanse musikanteHartseerAardverwarmingWeerfrontPrimêre sektor van die ekonomieMikro-ekonomieMenseregtedagBoontjieSkildklierSeekatAardeEkonomieKaliumKarooTydsoneNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDuitse maselsBrandmondsindroomMenslike skeletVingerseksRina HugoDramaKoedoeWiki CommonsOlimpiese SomerspeleItaliëViëtnamoorlogInstagramKlimaatsverandering in AfrikaGroepsdrukAntisemitismeBoomslangPornografiese akteurKappie (skryfteken)Counter-Strike 2🡆 More