Fermium

Fermium is ’n sintetiese chemiese element met die atoomgetal 100 en simbool Fm.

100 einsteiniumfermiummendelevium
Er

Fm

(Upq)
Fermium
Algemeen
Naam, simbool, getal fermium, Fm, 100
Chemiese reeks aktiniede
Groep, periode, blok n.v.t., 7, f
Atoommassa (257) g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 5f12 7s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 30, 8, 2
CAS-registernommer 7440-72-4
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof (voorspel)
Smeltpunt 800 K
(1 527 °C)
Digtheid (0 °C, 101.325 kPa)
9,7(1) g/L
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande 2, 3
Ionisasie-energieë 1ste: 627 (geraam) kJ/mol
Kristalstruktuur kubies, vlak gesentreerd
(voorspel)
Fermium
Elektronegatiwiteit 1,3 (Skaal van Pauling)
Geskiedenis
Ontdek 1952
Ontdek deur Lawrence Berkeley
Nasionale Laboratorium
Genoem na Enrico Fermi
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van fermium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
252Fm sin 25,39 h SS
α 7,153 248Cf
253Fm sin 3 d ε 0,333 253Es
α 7,197 249Cf
255Fm sin 20,07 h SS
α 7,241 251Cf
257Fm sin 100,5 d α 6,864 253Cf
SF
Portaal Fermium Chemie

Dit val in die aktiniedreeks en is die swaarste element wat in makroskopiese hoeveelhede vervaardig kan word deur ligter elemente met neutrone te beskiet. Suiwer fermiummetaal is egter nog nie geskep nie. Altesaam 19 isotope is bekend; die een met die langste halfleeftyd is 257Fm (100,5 dae).

Die element is ontdek in die neerslag van die eerste waterstofbomontploffing in 1952 en genoem na Enrico Fermi, een van die pioniers van kernfisika. Sy chemiese eienskappe is tipies van die laat aktiniede. Vanweë die klein hoeveelhede fermium wat vervaardig kan word en die relatief kort halfleeftyd van sy isotope, het dit tans geen nut buiten vir navorsingsdoeleindes nie.

Verwysings

Eksterne skakels

  • Fermium by The Periodic Table of Videos (Universiteit van Nottingham)


H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend


Tags:

AktiniedAtoomgetalChemiese elementChemiese simboolHalfleeftydIsotoopNeutron

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StudievaardighedeTsoenamiGipsDieregeluideLys van elemente volgens simbool1913JaarSlawernyAtmosfeerSeksismePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaCleopatra VIIBoontjieUKhahlamba-DrakensbergparkLMaagsweerLidwoordAarde se atmosfeerRassismeFacebookOlifantBevolkingGroot GatAfrikaanse TaalmonumentParasitiese siektesBoelieryMane van GalileiEkonomieGalblaasKonsentrasiekampSteve BikoMynbouSimboolChristendomEmosieAntoniemSkildklierPad na jou hartGrondwetWêreldwye webKonsonantWet op Bantoe-onderwysMonoloogVerenigde State van AmerikaSonpaneelVerlede tydNoag se arkWes-KaapFamilie (verwantskap)WerkwoordPinksterImpakte van toerismeTienie HollowaySelfkonsepHortologieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKrygkorPoësieAlkoholismeAbstraksie (rekenaarwetenskap)MondMartin Luther King jr.KarooKoue OorlogMiddelmisbruikBeaufortskaalRooibokSeevlakTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)SatellietWiki CommonsVloeistofBreinkaartPerdebyeVoortrekkermonumentTafelbergSpelerposisies in rugby🡆 More