Meitnerium

Meitnerium is ’n superswaar, sintetiese element met die atoomgetal 109 en simbool Mt.

109 hassiummeitneriumdarmstadtium
Ir

Mt

(Uht)
Meitnerium
Algemeen
Naam, simbool, getal meitnerium, Mt, 109
Chemiese reeks onbekend, moontlik ’n
oorgangsmetaal
Groep, periode, blok 9, 7, d
Atoommassa (278) g/mol
Elektronkonfigurasie voorspel; [Rn] 5f14 6d7 7s2
Elektrone per skil voorspel; 2, 8, 18, 32, 32, 15, 2
CAS-registernommer 54038-01-6
Fisiese eienskappe
Toestand voorspel; vastestof
Digtheid (naby k.t.) voorspel; 37,4 g/cm³
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande voorspel; 9, 8, 6, 4, 3, 1
Ionisasie-energieë 1ste: 800,8 kJ/mol
2de: 1 823,6 kJ/mol
3de: 2 904,2 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek 29 Augustus 1982
Ontdek deur Sentrum vir Swaarioonnavorsing,
Darmstadt, Duitsland
Genoem na Oostenrykse fisikus Lise Meitner
Datum van naam 1997
Vorige naam unnilennium (Une)
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van meitnerium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
278Mt sin 4 s α 9,6 274Bh
276Mt sin 0,6 s α 9,71 272Bh
276Mt sin 0,4 s α 9,76 270Bh
Portaal Meitnerium Chemie

Dit is ’n uiters radioaktiewe element. Die stabielste isotoop, meitnerium-278, het ’n halfleeftyd van 7,6 sekondes. Die Sentrum vir Swaarioonnavorsing,
Darmstadt, Duitsland, het dit in 1982 die eerste keer vervaardig. Dit is genoem na die Oostenrykse fisikus Lise Meitner.

In die periodieke tabel lê dit in die d-blok, in periode 7 en groep 9, hoewel geen chemiese eksperimente al uitgevoer is om te bevestig dat dit optree soos die swaarder homoloog van iridium net bo dit nie. Daar is bereken meitnerium het dieselfde eienskappe as sy ligter homoloë, kobalt, rodium en iridium.

Verwysings

Eksterne skakels

H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend


Tags:

AtoomgetalChemiese elementChemiese simboolDarmstadtDuitslandFisikusHalfleeftydIsotoopOostenrykRadioaktiwiteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SteenkoolBaarmoederJannie du ToitBoelieryBreinvliesontstekingEngelsBoer Soek 'n VrouEekhoringNierversakingOutismeMichael JacksonDaggaApostoliese GeloofsbelydenisBestuiwingVarkgriepGeslagsgelykheidNadia ValvekensFrankrykGeskiedenis van die BoererepubliekeKolitisMenstruasieBeeldspraakAlkoholismeMeningsverskil oor aardverwarmingNeurenberg-verhoreLeierHamburgerOnderhandelinge om apartheid te beëindigNkosi Sikelel' iAfrikaAborsieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAfleiding (taalkunde)Sharpeville-slagtingWet op Bantoe-onderwysGqeberhaLys van elemente volgens simboolJan van TonderKweekhuiseffekHulpwerkwoordHomofoonGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSuikerbekkiesNarsistiese persoonlikheidsteuringBreinSkoenlapperEnkelvoudige sinSeekoeiMolekuulKliniese depressieHoofkarakterRekenaarKlem-in-die-kaakDanie du ToitJan-Willem BreureJan CombrinkVerkleurmannetjieLys van Griekse mitologiese figureProteïenSkerpioenStaalMynbouAborsie in Suid-AfrikaJan de WetHeupAnglo-BoereoorlogJakkalsDieretuinLyfstraf in skolePeach van PletzenCorioliskragMaselsJanie du PlessisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van bekende Suid-Afrikaners🡆 More