Fluoried

Algemeen

Eienskappe

Naam Fluoried  
Ioonradius (KG=2) 1,285 Å 
Ioonradius (KG=3) 1,3 Å 
Ioonradius (KG=4) 1,31 Å 
Ioonradius (KG=6) 1,33 Å 
Termochemiese radius 1,26(19) Å  
54,8 [S.cm2/mol]
Lys van anione

'n Fluoried is 'n chemiese verbinding wat die element fluoor is sy oksidasietoestand -1 bevat. Dit is essensieel alle fluoorverbindings omdat hierdie element in verbindings altyd hierdie oksidasietoestand besit.

In die organiese chemie kan 'n fluoried 'n (polêre) kovalente binding ondergaan, maar die anorganiese fluoriede is gewoonlik ioniese verbindings. Party fluoriede is oplosbaar in water en vorm effens basiese oplossings omdat die gekonjugeerde suur HF nie so sterk is nie.

Fluoried het 'n belangrike aanwending in die tandheelkunde, omdat die tande uit hidroksielapatiet bestaan en die fluoried-ioon die hidroksied-ioon kan vervang. Fuoriede word aan tandepasta bygevoeg.

Kyk ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwangerskapSuid-Afrikaanse WeermagPlaasmoorde in Suid-AfrikaNonnetjie-uilFrankrykBobbejaanAntjie KrogDramaPlaasjapieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAarverkalkingBroodbomeTrigeminale neuralgieEugène MaraisSex (toneelstuk)BesoedelingAnale kankerJohan BadenhorstSkeurbuikLigjaarAssiriëElon MuskWoordeboek van die Afrikaanse TaalMenstruasieNetbalAleksander KudrjašovsTasché BurgerKaliforniëInfeksieKuifkophoutkapperMenseregtedagVoortrekkermonumentGordelroosDikdermSeksuele fetisjismeWet op NaturellengrondBybelElzette MaarschalkVolksrepubliek ChinaBDSMApartheidAnette EngelbrechtGewone breukeSeksuele penetrasieIdioomGalblaasEgiptePornografiese akteurC.J. LangenhovenDoziZirk BerghBernice WestSekelbosAngssteuringStikstofNommertekenJerry SpringerStaalHeidelberg, GautengEerste WêreldoorlogLys van lande volgens bevolkingMangaung-gevangenisMiljardWayde van NiekerkKoekie (rekenaarwetenskap)JNelson MandelaLatynVryheid van spraakLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaChrista SteynGriekse mitologieGeografie van Suid-AfrikaJaarMIV/vigs in Suid-AfrikaPlagiaat🡆 More