Kuifkophoutkapper

Die kuifkophoutkapper (Trachyphonus vaillantii) is 'n voël wat aan die familie van Afrika-houtkappers (Lybiidae) behoort.

Hulle kom in oop savannes in Afrika suid van die Sahara voor. In Engels staan die spesie as die Crested barbet bekend.

Kuifkophoutkapper
Kuifkophoutkapper
Kuifkophoutkapper in die Selous Wildreservaat in Tanzanië.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Piciformes
Familie: Lybiidae
Genus: Trachyphonus
Spesie:
T. vaillantii
Binomiale naam
Trachyphonus vaillantii
Ranzani, 1821

Die spesie kan maklik aan hul dik snawel en kleurvolle vere uitgeken word. Hierdie klein voëltjie het 'n geel en rooi gesig met 'n klein swart kuifie. Die buik is geel met rooi spikkels, die vlerke is swart met wit spikkels en dit het 'n breë swart band om die nek.

Kuifkophoutkapper
'n Kuifkophoutkapper

Subspesies

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OranjerivierMikro-ekonomieJodeVarkVleilandAnglisismeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBybelGeografie van Suid-AfrikaVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameMiljardInleiding tot die genetikaXHTMLWeer (meteorologie)Finale OplossingLys van Afrikaanse rolprenteOlifantEben EtzebethDrinkwatervoorsieningVierde Industriële RevolusieKommunismeHoofstadKoorsGeskiedenis van Suid-AfrikaGeelslangTrigeminale neuralgieEkonomiese sektorLys van Suid-Afrikaanse musikanteGasNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyRuan PienaarElon MuskLetterlike en figuurlike taalgebruikKolorektale kankerSeksismeKarooStaat PalestinaVlinderLien se lankstaanskoeneAntjie KrogKitaarKoppeltekenVisAngolaKaapstadse waterkrisis 2015-2018SanskritCeresJuraMusiekEnkelvoudige sinKrampHondSuider-AfrikaWikimedia-stigtingMieliestronkAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHindoeïsmeOopbroninhoudSkoenlapperBeëdigde verklaringAlkoholismePoesSeekoeiPlastiekAntoniemDieregeluideNederduitse Gereformeerde KerkPornhubPuberteitAsemhalingGoogle TranslateSikloonPersoonlikheidBernice West🡆 More