Ioonradius

'n Ioonradius is 'n maat vir die grootte van 'n ioon.

Ioonradiusse kan op verskeie maniere gedefinieer en bepaal word.

Ioonradius

Kristalradius

Van Pauling

Termochemiese radius

Termochemiese radiusse kan selfs vir komplekse ione soos nitraat (NO3 of pentafluoromolibdaat MoOF5 gedefinieer word. Die definisie se basis in die Kapustinskii-vergelyking vir binêre ioniese stowwe of sy onlangser generalisasie deur Glasser geleë. Dié radius word termochemies genoem omdat Bartlett het aangetoon dat daar 'n eweredigheid bestaan tussen die roosterentalpie en die derdemagswortel van 'n molekuul se volume. Die kristalstrukture van MX soute waarin M 'n alkalimetaalioon en X 'n komplekse anioon is kan met hulle roosterentalpieë vergelyk word en dit lewer 'n waarde vir die termochemiese straal vir die komplekse anioon. Hierdie waarde is 'n gemiddelde omdat hierdie ione nie bolvormig is nie.

Later is die metode na verbindings soos MpXq uitgebrei. Waardes van honderde komplekse ione is beskikbaar.

Verwysings

Tags:

Ioonradius Ioonradius KristalradiusIoonradius Termochemiese radiusIoonradius VerwysingsIoonradius

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MeervoudRookgewoonteIndustriële RevolusieKlimaatNederlandLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsStokely CarmichaelRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Platteland (rolprent)TrekklavierGoudVenesiëBlourokkeOnderhandelinge om apartheid te beëindigTandbederfVitamien DRooikatOmtrek, oppervlakte en volumeGeslagsgelykheidPolePaarl GimnasiumWikibooksSokkerKoppeltekenRicus NelOmgewingsbeheerDemokrasieHartAppel (sanger)Masizole MnqaselaKalsiumInsekMoskouKaartDepressie (gemoedstoestand)MieliestronkMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaBestorming van die Verenigde State Kongresgebou in 2021Hoek (meetkunde)Openbare betrekkingeBruto binnelandse produkSelfstandige naamwoordVoornaamwoordBotswanaBoeddhismeDierVoortrekkermonumentVratAfro-AmerikanersEmo AdamsSeksuele stimulasieSharpeville-slagtingSamestellende afleidingBrandOostenrykSlawernyJagluiperdKunsmatige algemene intelligensieEid-oel-FiterNkosi Sikelel' iAfrikaVraag en aanbodAkkedisByvoeglike naamwoordDesmond TutuLandbouLys van Afrikaanse skrywersJavaScriptBiljoenAPuberteitBeesvleisBeurtkrag🡆 More