Emo Adams: Suid-Afrikaanse akteur en sanger

Emo Adams (gebore Imraan Adams, 9 April 1978) is 'n Suid-Afrikaanse akteur, sanger en tv-persoonlikheid wat veral bekend is vir sy produksies saam met David Kramer en wyle Taliep Petersen.

Emo Adams
GeboortenaamImraan Adams
Gebore9 April 1978 (1978-04-09) (46 jaar oud)
Mitchells Plein, Kaapstad, Suid-Afrika
GenresPop
Beroep(e)
  • Akteur
  • Sanger
  • Liedjieskrywer
  • Musiekant
Jare aktief2008-present
WebwerfAmptelike webwerf

Loopbaan

Hy het die vermaaklikheidsbedryf op 9-jarige ouderdom met die rol van Broe'tjie in David Kramer en Taliep Petersen se District 6: The Musical betree. Sedertdien het hy die hoofrol van Kramer en Petersen se Kat & the Kings met lang speelvakke in Frankfurt, Wene, Las Vegas en Londen gespeel.

Adams het sy debuutalbum in 2007 getiteld "Tall, Dark & Afrikaans" vrygestel. In 2008 het hy die rol van Solly in die SAUK2 se mini-reeks "Malan en Kie". Hy is meer onlangs die aanbieder van die program Noot vir Noot ook op SAUK2, asook Jou Show Met Emo op kykNET.

Persoonlike lewe

Adams is op 9 April 1978 in Mitchells Plain in Kaapstad gebore. Sy pa is Omar "Boeta Maan" Adams, ook ’n bekende in musiekkringe, en sy ma is Mardeah. Hy het ook 'n broer, Loukmaan.

Emo is op Nuwejaarsdag 2017 met Michelle Gildenhuys, 'n mej. Suid-Afrika-finalis van 2008, getroud. Die spogonthaal is by die Ashanti Landgoed in die Paarl gehou.

Filmografie

Diskografie

  • Tall, Dark & Afrikaans, 2007

Eksterne skakels

    Youtube

Tags:

Emo Adams LoopbaanEmo Adams Persoonlike leweEmo Adams FilmografieEmo Adams DiskografieEmo Adams Eksterne skakelsEmo AdamsDavid KramerSuid-AfrikaTaliep Petersen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OntwerpDesmond TutuGalileo GalileiSarel Jacob PretoriusKlereCristiano RonaldoGoogleDokterLeierskapSpreeuMiltCalviniaFinansiële staatAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPerdOlimpiese Somerspele 2012MaagBelastingErica BoyerLübeckMielieKameelperdAl-FatihaAardbewingVratWatersuiweringHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAfrikaanse taalleerDuitsStudievaardighedeOnderwysBeesvleisKolitisVingerseksBronsKerrieRivierOorstromingTsoenamiVulkanismeHannes van WykKoppeltekenAfrikaanse WikipediaLys van Suid-Afrikaanse musikantePapierGrootste rampe in Suid-AfrikaPerdebyeXhosaGautengVerlede tydBynierRoemeensOos-KaapArendAsemhalingBernice WestApokriewe boekeJagluiperdMondBlack SashKriekMenslike skeletBTWAborsieDiarreeMonopolyBreinVlag van Suid-AfrikaSuurreënFrankrykOmtrek, oppervlakte en volumeDemokratiese Republiek die KongoProteaSlag van Cuito CuanavaleHandelsmerkAarverkalkingDialoog in fiksieHoop🡆 More