Wiki Afrikaans 2022: Tuisblad
AFVietnameseEnglish

Pretville is 'n Afrikaanse rolprent wat op 23 November 2012 in fliekteaters landswyd begin draai het. Die rolprent het in sy openingsnaweek meer as R900 000 verdien.[1]

Pretville
RegisseurLinda Korsten
ProduksieleierPaul Kruger
MetMarlee van der Merwe
Eugene Jensen
Annette Engelbrecht
Terence Bridgett
Emo Adams
Jakkie Louw
Steve Hofmeyr
Lizz Meiring
Musiek deurMachiel Roets
AteljeeHartiwood Films
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
Amptelike webtuiste

Die rolprent handel oor 'n klein fiktiewe dorpie in die laat 1950's wat in die harte van alle Suid-Afrikaners lê. Hier is alles moontlik en allerhande interessante dinge gebeur. Pretville is die blyplek van ʾn paar bekende akteurs en sangers, maar daar is ook nuwe intrekkers met nuwe, vars talent. Die dorp doen sy naam gestand en daar is altyd 'pret' in Pretville!

Genre

Die rolprent is 'n musiekblyspel.

Hoofrolspelers

En andere.

Verwysings

  1. Pretville verdien groot by loket, Nuus24, besoek op 27 November 2012

Sien ook

Eksterne skakels