Nitraat

'n Nitraat is 'n sout wat die komplekse anioon NO3- of 'n ester wat die -ONO2-groep bevat.

Hierdie ioon is die suurres van salpetersuur HNO3.

Nitraat
Nitraatkonsentrasie in die oseane (2009)
Eienskappe

Algemeen

Naam Nitraat  
Nitraat Nitraat 
Termochemiese radius 2,00(19) Å  
71,4 [S.cm2/mol]
Lys van anione

Die oksidasietoestand van die sentrale stikstofatoom is 5+ (V) en nitrate is oksiderende stowwe wat baie goed in water oplosbaar is.

Ekologie

Ammoniumnitraat is die belangrikste stof in kunsmis. Deur gebruik van hierdie bemesting kan nitrate bydra tot eutrofikasie. Nitrate kan ook deur bemesting ons voedsel besoedel of daaraan toegevoeg word. Nitraat self is nie baie giftig nie, maar bakterië kan dit omsit in nitriet wat giftig is.

Sien ook

Verwysings

Tags:

EsterIoonSalpetersuurSout (chemiese stof)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trigeminale neuralgieWikiquoteLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaEugenetikaGlobaliseringGesonde dieetRudi ClaaseArmoedeverligtingWeervoorspellingSilwerVerkleinwoordBreinkaartRussiese inval in Oekraïne sedert 2022ChatGPTPlaattektoniekBeëdigde verklaringAardeDigvormRob HersovVoortrekkermonumentLeonardo da VinciGroot DepressieVarkEthiopiëPrimêre sektor van die ekonomieSharpeville-slagtingDermpoliepOlimpiese SomerspeleBesnydenisConsolidated B-24 LiberatorLeierIronieJavaScriptDurbanGrondwet van Suid-AfrikaCalviniaTydInsekTransatlantiese slawehandelWilna SnymanLieweheersbesieHartversakingBedreigde spesieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VolhoubaarheidLidwoordOnderhandelinge om apartheid te beëindigDemi Lee MooreAppendiksEuropaWêreld- Ekonomiese ForumKaapstadse waterkrisis 2015-2018AluminiumFinansiële staatPlastiekAfrikanersLoodHernubare energieGeletterdheidRenteBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsElektrolietWoordsoortNic de JagerAfrikaanse WikipediaSweedsPablo PicassoGqeberhaLys van elemente volgens simboolGrondwetKultuurVerenigde State van AmerikaAarverkalkingGeskiedenis (vakgebied)Wolf🡆 More