Erbiumiiifluoried: Chemiese verbinding

Erbium(III)fluoried is 'n anorganiese chemiese verbinding van erbium met fluoor.

Eienskappe

Algemeen

Naam Erbium(III)fluoried
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule ErF3
Molêre massa 224,25 [g/mol]
CAS-nommer 13760-83-3  
Voorkoms pienk vastestof  
Reuk geen
Fasegedrag  
Ruimtegroep Pnma 
Nommer 62
Smeltpunt 1350 °C
Kookpunt 2200 °C
Digtheid 7,820 [g/cm3
Oplosbaarheid onoplosbaar

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt niebrandbaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Erbiumiiifluoried: Kristalstruktuur, Eienskappe, Gebruike Chemie

Erbium(III)fluoried kan verkry word deur erbium met fluoor te laat reageer.

Alternatiewelik kan dit ook verkry word uit erbium(III)chloried, erbiumoksied of erbiumsulfied deur dit met waterstoffluoried te laat reageer.

Erbium(III)fluoried is 'n reuklose pienk vaste stof wat in water onoplosbaar is.

Kristalstruktuur

Dit het 'n ortorombiese kristalstruktuur met die ruimtegroep Pnma (nr. 62). Hierdie struktuur behoort tot die β-YF3-tipe. Bo 1117 °C of by hoë druk vind 'n verandering in die kristalstruktuur plaas. Hierdie struktuur is trigonaal en behoort tot die α-UO3-tipe (P3m1}} (164).

Eienskappe

Die Er3+-ioon vertoon effektiewe luminesensie in die sigbare (blou, groen, rooi) en infrarooi gebiede (rondom 1,5 μm) van die spektrum. Dit het 'n wye bandgaping (>7 eV) en 'n lang resstraalgolflengte (>20 μm). Dit is deursigtig van die diep ultraviolet tot die langgolf infrarooi. Hierdie eienskappe maak dit 'n belowende optiese materiaal. Die afsnygolflengte van erbiumfluoried-bevattende fluoriedglas in die infrarooi kan 21 μm bereik, wat beteken dat dit as 'n infrarooideurlatende materiaal gebruik kan word.

Gebruike

Erbium(III)fluoried word as 'n dopingmateriaal (byvoorbeeld in fluoriedglase) in optiese vesels, versterkers en lasers gebruik vanweë sy sterk fluoressensie in die infrarooi gebied. Dit word ook as 'n tussenproduk gebruik om erbium te produseer.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Duitse Wiki vertaal.

Tags:

Erbiumiiifluoried KristalstruktuurErbiumiiifluoried EienskappeErbiumiiifluoried GebruikeErbiumiiifluoried VerwysingsErbiumiiifluoriedErbiumFluoor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

19de eeuJohannes MeintjesOrthopteraHorlosieBlack SashSendelingposisiePesachWieg van die MensdomBateUniondaleToestand van materieMadison IvyMonumentTropiese sikloonKatherine JohnsonAfrikaanse woordelys en spelreëlsKonsentrasiekampHemelvaartsdagOlimpiese Somerspele 2024Sharpeville-slagtingKomplementêre kleureDeelwoordPlastiekLys van Suid-Afrikaanse musikanteSkildklierBruto binnelandse produkDikdermBernice WestNic de JagerLys van Joodse feeste en herdenkings7de LaanSeksuele stimulasieNieuwoudtvilleGrootste rampe in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureElana AfrikaSamestellende afleidingRenteVraag en aanbodDelft, KaapstadBloedvergiftigingRob HersovBurgerregteDigitale en analogiese tydKrimpvarkieEllipstekenAkkedisAfro-AmerikanersKinderregteNG gemeente TheunissenSelfstandige naamwoordTemperatuurGroot vyfSkerpioenGeslagsgelykheidAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTsongaLys van medisinale kruieKankerKolitisArmoedeverligtingMiljardVerkleinwoordDeon GrootSeksuele opwekkingSelfvertroueDachshundSeksismeSteenkoolDieremishandelingMeningsverskil oor aardverwarmingMoedersdagBotswanaMag (sosiale wetenskappe)Rosa Parks🡆 More