Fluoor

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Fluoor" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Fluoor
    Fluoor (Latyn: Fluere, wat om te vloei beteken), is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool F en atoomgetal van 9. Dit is 'n giftige...
  • Thumbnail for Fluoor-19
    Fluoor-19 (chemiese notasie: 199F) is 'n stabiele isotoop van die element fluoor. Dit is die enigste stabiele isotoop. 199F is saam met 11H een van die...
  • Thumbnail for Fluoor-18
    Fluoor-18 (chemiese notasie: 188F) is 'n sintetiese radioaktiewe isotoop van fluoor. Die isotoop het 'n halfleeftyd of 109 minute en sy verval stel 'n...
  • Thumbnail for Henri Moissan
    apteker wat die Nobelprys vir Chemie in 1906 verower het vir sy werk om fluoor van die verbindings daarvan te isoleer. Hy was die ontdekker van kalsiumkarbied...
  • kolom van die periodieke tabel voorkom. Hierdie groep omvat die elemente fluoor (F), chloor (Cl), broom (Br), jodium (I) en die minder bekende en radioaktiewe...
  • aangedui); die meeste is gasse (waterstof, helium, stikstof, suurstof, fluoor, neon, chloor, argon, kripton, xenon en radon); een is ’n vloeistof (broom)...
  • hierdie skaal word daar aan die mees elektronegatiewe chemiese element (Fluoor) 'n elektronegatiwiteit van 3.98 toegeken; die element met die laagste elektronegatiwiteit...
  • Thumbnail for Kalsiumfluoried
    Kalsiumfluoried is 'n chemiese verbinding van kalsium en fluoor met 'n formule CaF2. Dit kom in die natuur as die mineraal fluoriet voor. Suiwer kalsiumfluoried...
  • 'n Fluoried is 'n chemiese verbinding wat die element fluoor is sy oksidasietoestand -1 bevat. Dit is essensieel alle fluoorverbindings omdat hierdie element...
  • internasionale simbool vir frekwensie. F, is in die SI stelsel die internasionale simbool vir krag (vanuit het Engelse: Force). F, 'n chemiese element: Fluoor....
  • elektronegatiwiteit in die diagonale rigting van tallium (links onder) na fluoor (regs bo) sterk toe. In die hoek regs bo is die elemente nie-metale, in...
  • hulle kan met metale soos natrium as oksidant optree en met niemetale soos fluoor as reduksiemiddel. Hulle is vastestowwe en hul struktuur bestaan uit kovalente...
  • voor as diatomiese molekules, soos waterstof H2, stikstof N2, suurstof O2, fluoor F2 en chloor Cl2, wat almal gasse is by kamertemperatuur. Broom Br2 is 'n...
  • terbiumatoom in sy grondtoestand [Xe]6s25d24f8 is. Gewoonlik vorm Ln-metale met fluoor driewaardige fluoriede LnF3 omdat hulle die s- d-elektrone verloor maar...
  • Thumbnail for Swaelheksafluoried
    Swaelheksafluoried (kategorie Verbindings van fluoor)
    Swaelheksafluoried is 'n verbinding van swael in sy hoogste +6 oksidasietoestand en fluoor met die formule SF6 Dit is 'n opmerkelik inerte kleurlose en reuklose gas...
  • Thumbnail for Osmium
    'n blok bly tot ongeveer 400 C onaangetas. Die metaal reageer ook met fluoor of chloor bo 100 C, maar dit reageer nie met sure of met koningswater nie...
  • Thumbnail for Broompentafluoried
    Broompentafluoried (kategorie Fluoor)
    chemiese verbinding met formule BrF5 van broom in sy oksidasietoestand +5 met fluoor. Die stof is 'n baie sterk oksidator en word as fluorineringsagens gebruik...
  • Thumbnail for Waterstofbinding
    elektronegatiewe atoom en 'n Waterstof atoom wat aan Stikstof, Suurstof of Fluoor verbind is. Hierdie soort verbinding behels altyd 'n waterstofatoom en die...
  • Thumbnail for Fosfor-31
    protone word gewoonlik ontkoppel, maar die koppeling met protone of met fluoor-19 kan ook bestudeer word. Hebreeuse Universiteit van Jerusalem Hierdie...
  • Thumbnail for Kripton
    is vir alle praktiese doeleindes inert maar daar is al verbindings met fluoor bekend. Kripton vorm ook klatrate met water wanneer atome daarvan in die...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Impakte van toerismeBlackie Swart (sanger)Lys van medisinale kruieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKrimpvarkieHomoseksualiteitSuid-Afrikaanse randRynBlouULys van kleureGalblaasHoërskool Sentraal, BloemfonteinDick KingLuiaardBosvarkDoelwitEthiopiese kalenderNeels van JaarsveldPenisKindersiektesPoesVPannekoekPlaasmoorde in Suid-AfrikaKouga Plaaslike MunisipaliteitTrekklavierApple Inc.OrganismeDwayne WayansNadia ValvekensFrankrykRassismeVoornaamwoordGerrie PretoriusNierBoesmanAnglo-BoereoorlogRefentse MorakeNamibiëPseudowetenskapGeografie van Suid-AfrikaSkilpadLeesAfrikaanse WikipediaCarles PuigdemontLyfstraf in skoleSeksuele penetrasieSelfoonOnse VaderTepelKremetartLys van bekende Suid-AfrikanersLandbouEuropaMosambiekse spoegkobraKlipwerfNelson MandelaPlagiaatHondeklipbaaiSlag van Cuito CuanavaleDeon GrootGewone kwikkieVerenigde KoninkrykLeukemieIndiëSonsteekVan Pletzen (musiekgroep)GesondheidsbeleidNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGeslagSkoonma-se-tongGoogleHernubare energie🡆 More