Fosfor-31

Fosfor-31 (chemiese notasie: 3115P) is 'n stabiele isotoop van fosfor.

Dit is die enigste stabiele isotoop.

Eienskappe

Algemeen

Naam Fosfor-31 
Fosfor-31
 
Protone 15 
Neutrone 16  

Navigasie

2914Si
3014Si 3115P 3216S
3217S
Lys van isotope
Portaal Fosfor-31 Chemie
Portaal Fosfor-31 Fisika

KMR

Fosfor-31 het 'n kernspin van I=1/2, die bereik van sy chemiese verskuiwings is taamlik groot, ongeveer 430 dpm, die frekwensieverhouding van sy resonansie is 40,480742% en dit is alles maak hom gunstig vir kernmagnetiese resonansie (KMR). Die gevoeligheid is nie so groot nie, net 6,64 x 10-3 keer die proton s'n, maar dit is steeds beter as koolstof-13 s'n. Dit maak fosfor-31 'n goeie kern vir KMR.

Die spinkoppeling met protone word gewoonlik ontkoppel, maar die koppeling met protone of met fluoor-19 kan ook bestudeer word.

Verwysings

Tags:

FosforIsotoop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongontstekingKonjunktivitisWetenskapNuwe TestamentHibernasieBTWDie ontstaan van die dramaEerste Wêreldoorlog22 AprilWieg van die MensdomWitbloedselHipoteseDikdermTatoeëermerkDataverwerkingGesondheidVigsIdioomSpreeuSeksuele opwekkingGeslagsgelykheidPoesMaagsweerHernubare energieKindermishandelingGrondwet van Suid-AfrikaRobbeneilandVerkleurmannetjieVerantwoordelikheidMenslike seksuele gedragTropiese sikloonDoelwitSiya KolisiLys van Suid-Afrikaanse skrywersLeonardo da VinciLimpopo (rivier)Clanwilliam-sandvisAfrikaanse TaalmonumentJan van TonderKewerAntjie SomersMynbedryf van Suid-AfrikaHamburgerSteenkoolStellenboschMeervoudKaapstadse waterkrisis 2015-2018Arthur GrumiauxBreinkaartAtoomFamilie (verwantskap)KletsrymJo BlackInfeksieOrgasmeLeierHorlosieSkaakVaginale kankerKaartLys van Joodse feeste en herdenkingsDieregeluideCleopatra VIIPuberteitPseudowetenskapKankerJakkalsTuberkuloseTuisbladMIV/vigs in Suid-AfrikaKunsmatige intelligensieBoer Soek 'n VrouBrandmondsindroomSlangMateriaalPussy RiotDroomMaatskappy🡆 More