Spektroskopie: Analitiese metode

Spektroskopie is ’n versamelnaam vir wetenskaplike tegnieke om die wisselwerking tussen materie en stralingsenergie te ondersoek.

Spektroskopie: Elektromagnetiese spektroskopie, Ander vorme, Verwysings
Die bestudering van wit lig wat met ’n prisma versprei word, is ’n voorbeeld van spektroskopie.

Histories was spektroskopie die bestudering van sigbare lig wat volgens hul golflengtes deur ’n prisma versprei word. Later is die begrip heelwat uitgebrei om enige wisselwerking met stralingsenergie as ’n funksie van sy golflengte of frekwensie in te sluit.

Spektroskopiese tegnieke word toegepas in die natuurkunde, analitiese skeikunde en fisiese chemie om die eienskappe van saamgestelde molekulêre, atoom- of subatoom-stelsels te bepaal.

Elektromagnetiese spektroskopie

'n Belangrike deel van die spektroskopie maak gebruik van fotone. Afhanklik van die golflengte van die straling kan verskeie eienskappe bestudeer word

  • Mössbauerspektroskopie gebruik gammastraling om oorgange van die atoomkern te bestudeer
  • X-straalspektroskopie gebruik X-strale om oorgange van die atome se kernelektrone te bestudeer
  • UV/Sigbare spetroskopie toon veral oorgange tussen elektroniese toestande van die materiaal
  • Infrarooispektroskopie toon veral oorgange tussen vibrasietoestande
  • Mikrogolfspektroskopie toon veral oorgange tussen rotasietoestande
  • Kernspinresonansie gebruik straling in die radiogolfgebied om oorgange van die kernspins te bestudeer

Ander vorme

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Spektroskopie Elektromagnetiese spektroskopieSpektroskopie Ander vormeSpektroskopie VerwysingsSpektroskopie Eksterne skakelsSpektroskopieMaterie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Martin Luther King jr.TuisbladVennootskapVars waterKangaroeLys van Afrikaanse televisiereekseNadia ValvekensRookgewoonteVlekvrye staalVioolHipoteseGeslagKlimaatNommertekenRenosterRooipandaWerkwoordVoortrekkermonumentIoonRobert SobukweKatOranjerivierSpreeuKarretjiemenseProksemikaYsbeerVolhoubare ontwikkelingKrimpvarkieBosbokVlinderJoodse kalenderElektrolietKlopjagMuskietNatuurbewaringMaatskappyWolfRugbySlag van BloedrivierEngelsMangelontstekingHeupBoerboelHeks van HexrivierC. Louis LeipoldtBysteekResensieKunsVaginaHidroëlektrisiteitOmtrek, oppervlakte en volumeRoemeensPesachKunstenaarStadAndrew DavisKunsmatige intelligensieE-posWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaImpakte van toerismeKunsmatige algemene intelligensieUitwerking van klimaatsveranderingArmoedeNamakwalandHoofkarakter633Sias ReineckeWikiOrale seksEskomBloedsomloopstelselGesondheidSamestellingSkynprivaatnetwerkWet op Bantoe-onderwysErfenishulpbronDoelwit🡆 More