Periodieke Tabel Periode

In die periodieke tabel van elemente is 'n periode 'n horisontale ry van die tabel.

Periode-indelings word gedoen volgens die elektronkonfigurasie van die elemente. Elke periode eindig aan die regterkant van die tabel met 'n edelgas waarvan die buitenste elektronskil heeltemal gevul is. Omdat die skille nie almal ewe veel elektrone bevat nie, is die periodes nie almal ewe lank nie. Daar is 'n direkte verband tussen die periodenommers en die hoofkwantumgetalle van die skil wat in die periode gevul word.

Die aantal elektronskille van 'n atoom bepaal tot watter periode dit behoort. Elke skil word in verskillende subskille verdeel, wat met toenemende atoomgetal rofweg in die onderstaande volgorde gevul word:

1s  2s           2p   3s           3p   4s        3d 4p   5s        4d 5p 6s     4f 5d 6p   7s     5f 6d 7p   8s  5g 6f 7d 8p   ...   

Aangesien die heel buitenste elektrone chemiese eienskappe bepaal, is dit gewoonlik soortgelyk binne periodieketabelgroepe. Elemente langs mekaar binne 'n groep het soortgelyke fisiese eienskappe, ondanks die beduidende verskil in massa. Elemente langs mekaar binne 'n periode het soortgelyke massa, maar verskillende eienskappe.

Daar is altesaam sewe periodes in die periodieke tabel wat van 1 tot 7 genommer is.

Ander groeperinge in die periodieke tabel is:

Tags:

Chemiese elementEdelgasElektronkonfigurasieElektronskilPeriodieke tabel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JeuksiekteOutismeAnrich HerbstUniversiteit StellenboschGeelslangVolksrepubliek ChinaCarike KeuzenkampKameelperdWikiquoteJesus van NasaretAleksei NawalniBorskankerToorbergAntoniemSonnestelselDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSteve HofmeyrWaterpokkiesYstervarkSteve BikoSamestellingBreinNaeltjiesEuropese Suidelike SterrewagKomeetGriepAntieke EgipteLiefdeGrasAnale kankerDikdermHadjHartversakingVarkXhosaDemokrasieLeeuLys van lande volgens bevolkingSelfieTydAnnelize van der RystLys van Griekse mitologiese figureLys van Suid-Afrikaanse skrywersEngelsMenslike seksuele gedragEoraptorLHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGewone luislangNardusBrongitisLys van kleureNoord-AmerikaOnderwysPaarl GimnasiumOekraïneEthiopiëDieregeluideHondsdolheidSterrestelselRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DoopPolisieStrandbeestOrgasmeGeorgiëKnopiespinnekopMamelukSkoenlapperJudaïsmePlantVlag van Afghanistan🡆 More