Iso 3166-1: Internasionale standaard wat aan alle lande unieke landkodes gee

ISO 3166-1 is die eerste deel van die ISO 3166 standaard wat aan alle lande van die wêreld unieke driesyfer-, drieletter- en tweeletterlandkodes gee.

Die derde kolom (twee letters) word ook gebruik as top-vlak domeine op die Internet — met uitsondering van die Verenigde Koninkryke, waar .UK op top-vlak gebruik word, en die Verenigde State, waar vernaamlik .COM, .NET, .ORG, .GOV, .INT en .MIL gebruik word.

Landkodes mag nie met taalkodes volgens ISO 639 verwar word nie. So is 'be' die taallode vir Wit-Russies, maar gee die landkode vir België. Daarom word aanbeveel dat ISO 3166-landkodes in hoofletters geskryf word en die ISO 639-taalkodes in kleinletters.


Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

ISO 3166Lande van die wêreld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LidwoordSkaakAtlantiese OseaanGeografie van Suid-AfrikaBorskankerRuslandBreinvliesontstekingVerenigde State van AmerikaJeugdagBolandse aardbewing van 1969BosvarkPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSpinnekopBipolêre gemoedsteuringVolstruisHolocaustKlimaatveranderingBetonPuntGeelslangVoedselkettingPrimêre sektor van die ekonomieBywoordSpysverteringstelselSeksuele opwekkingKultuurLabia (geslagsdele)DermpoliepArmoedeCeresLionel PetersonMenstruasieJuraLeierDubbelpuntBruce FordyceEerste WêreldoorlogVersoeningsdagThys die BosveldklongGalileo GalileiKrimpvarkieWerkersdagHulpwerkwoordPerdCremonaMiljardGoogle TranslateXhosasNatuurrampChatGPTCheslin KolbeDistrik SesAborsieNatuurbewaringUnited Democratic FrontSikloonWaterbesparing in Suid-AfrikaSwemKokerboomMonumentVlinderWikipediaLys van Suid-Afrikaanse skrywersOutismePlae van EgipteKunselementeLewerBelastingCurly HowardWoordsoortProstaatkankerPinksterVoortrekkersDysselsdorp🡆 More