Guam

Guam (Chamorro: Guåhån) is 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika in die westelike Stille Oseaan, wat die suidelike deel van die Mariana-eilande beslaan, en is in Mikronesië geleë.

Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 541,3 km² en het 'n bevolking van 168 485 in 2020 gehad.

Guam (Engels)
Guåhån (Chamorro)
Guam
Vlag van Guam Seël van Guam
Vlag Seël
Volkslied: The Star-Spangled Banner

Nasionale volkslied: Fanohge Chamoru
Ligging van Guam
Hoofstad Hagåtña

13°29′N 144°45′O / 13.483°N 144.750°O / 13.483; 144.750

Grootste stad Dededo
Amptelike tale Engels en Chamorro
Regering

President
• Goewerneur
• Luitenant-goewerneur
• Afgevaardigde
Niegeïnkorporeerde
georganiseerde grondgebied
Joe Biden (D)
Lou Leon Guerrero (D)
Josh Tenorio (D)
Michael San Nicolas (D)
Onafhanklikheid
Stigting
• Spaanse kolonie
• Amerikaanse kolonie
• Japannese besetting
• Bevryding

Amerikaanse eilandgebied
1668
1898
8 Desember 1941
21 Julie 1944
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
540 km2  (190ste)
210 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2020-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
168 485 (-)
159 358
299 / km2 (37ste)
774,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$5,79 miljard
$35 600

MOI (2008) Guam 0,901 (-)  –  baie hoog
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
CST (UTC+10)
nie toegepas nie (UTC+10)
Internet-TLD .gu
Skakelkode +1-671
Guam
Kaart van Guam
Guam
Nasa-Satellietbeeld van Guam

Guam is in die suide van die Noordelike Mariana-eilande, in die ooste van die Filippyne en in die noorde van die Gefedereerde State van Mikronesië geleë. Die hoofstad is Hagåtña, voorheen Agana, en die grootste dorp is Dededo.

Verwysings

Bronnelys

    Algemeen

Eksterne skakels

    Wiki-webtuistes

    Toerisme

Guam  Verenigde State van Amerika Guam 
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Tags:

ChamorroEilandgebiede van die Verenigde State van AmerikaMariana-eilandeMikronesiëStille OseaanVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EwenaarPotchefstroomBoelieryConsolidated B-24 LiberatorVierde Industriële RevolusieKalsiumKevin RuddOnderhandelinge om apartheid te beëindigSout (chemiese stof)CorioliskragRuslandGriekwa-AfrikaansGraaff-ReinetKoue OorlogGewone breukeIronieWeer (meteorologie)Regverdige handelKnysnaCheslin KolbeLettergreepWeervoorspellingPerdLys van elemente volgens simboolBreinNasionale VrouemonumentSonYsterCleopatra VIINaaldekokerAnale seksLidwoordTremKameelperdLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaJohan VorsterVrouInfeksieLys van Afrikaanse skrywersNoord-KaapTemperatuurKindersiektesFrankrykRussiese inval in Oekraïne sedert 2022BrandmondsindroomNedersettingNatuurGreen PornoBruin menseNiersteenNetbalPolisieGeskiedenis (vakgebied)KunsHipoteseAartappelBreinvliesontstekingSeisoenOntdekking van goud in Suid-AfrikaVleilandMahatma GandhiGrondsoorteKweekhuiseffekSwitserlandSinoniemTegnologieSeptimius AwardsSebraMigrasie van diereNederlandRuan PienaarJohn Brown (aktivis)Apostoliese GeloofsendingJohn Samuel SchlesingerJaco Jacobs🡆 More