Nebraska

Nebraska (Engels: State of Nebraska) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van rofweg 1,9 miljoen en met 'n oppervlakte van 200 520 vierkante kilometer.

Dit is een van die deelstate wat in die Groot Vlaktes lê en waar landbou 'n belangrike rol in die ekonomiese lewe speel.

Deelstaat Nebraska
alt alt
Vlag van Nebraska Seël
Bynaam(e): Cornhuskers State
alt
Kaart van die Verenigde State met Nebraska uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Lincoln
Grootste stad Omaha
Area  16de in die V.S.
 - Totaal 200 520 km2
 - Wydte 340 km
 - Lengte 690 km
 - Water 1 247 km2
 - % water 0,7 %
 - Breedtegraad 40° N tot 43° N
 - Lengtegraad 95° 19' W tot 104° 03' W
Bevolking  38se in die V.S.
 - Totaal 1 826 341
 - Digtheid 9,1/km2
42ste in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Panorama Point
1 653 m
 - Gemiddeld 790 m
 - Laagste punt Missouririvier by grens met Kansas
256 m
Toetrede tot die Unie  1 Maart 1867 (37ste)
Goewerneur Jim Pillen (R)
Luitenant-Goewerneur Joe Kelley (R)
Wetgewer Nebraska Wetgewer
 - Hoërhuis Geen (eenkamerstelsel)
 - Laerhuis Nebraska Legislature
V.S. Senatore Deb Fisher (R)
Ben Sasse (R)
Tydsone Mountain, Central UTC -7/ -6 Somertyd -6/ -5
Afkortings NE US-NE
Webblad www.nebraska.gov

Nebraska word in die noorde deur Suid-Dakota, in die ooste deur Iowa en Missouri, in die suide deur Kansas en Colorado, en in die weste deur Wyoming begrens. Dit is die 37ste staat wat tot die Unie toegelaat is.

Nebraska se bynaam is Cornhuskers State. Die woord Nebraska is uit die Chiwere-taal afkomstig en beteken 'vlak water'.

Nebraska
Hengelsport op die North Platte River. Vier 19de eeuse pioniersroetes het by die rivier saamgeloop - die Oregon Trail, Mormon Trail, California Trail en die Pony Express Trail
Nebraska
Groot Vlaktes naby Kearney, Nebraska
Nebraska
Chimney Rock in Morrill County
Nebraska
Nie net 'n trekpleister vir motordruïdes nie: Carhenge naby Alliance
Nebraska
Pioniersstandbeeld in Omaha
Nebraska
Front Street, Ogallala
Nebraska
The Little Church in Keystone word deur Protestantse en Rooms-Katolieke gemeentes gedeel
Nebraska
Omaha se Union Station, 'n Art Deco-treinstasie, huisves tans die Durham Museum wat in sy versamelings die geskiedenis van die Amerikaanse Weste behandel

Eksterne skakels

    Toerisme

    Geskiedenis

    Ekonomie

Nebraska  Verenigde State van Amerika Nebraska 
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Tags:

DeelstaatGroot VlaktesVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuskeljaatkatAntisemitismeChloorKommunismeBloedvergiftigingBeaufortskaalSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKlein-KarooNylrivier (Suid-Afrika)DaggaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWes-KaapMoedersdagMauritiusPoesNaaldekokerVerstedelikingYstervarkKweekhuiseffekKondensasieKoorsSomerTelwoordBestuiwingBaarmoederKasteel die Goeie HoopRuslandWayde van NiekerkFranse RewolusieTatoeëermerkAlliterasieWiki CommonsKinderregteRina HugoViëtnamoorlogAce MagashuleDawidHerfsHennie MaasGNU-lisensie vir vrye dokumentasieBruin menseDiarreeWoestynNederlandsHelga UysLetterlike en figuurlike taalgebruikKoos du PlessisHamerkopMobutu Sese SekoHorlosieSeksismeJaarHomoniemBernice WestNederduitse Gereformeerde KerkHartversakingSwart nasionalismeOseaanGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaHibernasieGroepsdrukSpinnekopJan van HunksKonjunktivitisSuid-AfrikaDolfynMaatskaplike verantwoordelikheidInligtingstegnologieKankerSias ReineckeHarry KerrStikstofMaatskappyRenaissanceMenseregtedag🡆 More