Marshalleilande

Die Marshalleilande (Engels: Marshall Islands, , luister (hulp·inligting); Marshallees: Aorōkin M̧ajeļ), amptelik die Republiek die Marshalleilande (Republic of the Marshall Islands, kort RMI; Aolepān Aorōkin M̧ajeļ, ), is 'n eilandstaat in die Stille Oseaan en Oseanië net noord van die ewenaar en net wes van die Internasionale datumgrens met 'n oppervlakte van 181,43 km² en 'n bevolking van 42 418 in 2021.

Die Marshalleilande bestaan uit sowat 1 200 eilande.

Republiek die Marshalleilande
Republic of the Marshall Islands (Engels)
Aolepān Aorōkin M̧ajeļ (Marshallees)
Vlag van die Marshalleilande Seël van die Marshalleilande
Vlag Seël
Nasionale leuse: Jepilpilin ke ejukaan
(Marshallees vir: "Prestasie deur middel van gesamentlike pogings")
Volkslied: Forever Marshall Islands
(Engels vir: "Marshalleilande vir ewig")
Ligging van die Marshalleilande
Hoofstad Majuro

7°7′N 171°4′O / 7.117°N 171.067°O / 7.117; 171.067

Grootste stad Majuro
Amptelike tale Engels en Marshallees
Regering Unitêre parlementêre
grondwetlike republiek
Hilda Heine
Onafhanklikheid
• Selfregering en grondwet
• Verdrag oor vrye assosiasie
van die Verenigde State
1 Mei 1979
21 Oktober 1986
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
181,43 km2  (189ste)
70,05 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2018-skatting
 - 2021-sensus
 - Digtheid
 
58 413 (203de)
42 418
233 / km2 (47ste)
603,5 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$277 miljoen
$6 085

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$293 miljoen
$6 443

MOI (2021) Marshalleilande 0,639 (131ste)  –  medium
Gini (2019) 35,5 –  medium
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
MHT (UTC+12)
nie toegepas nie (UTC+12)
Internet-TLD .mh
Skakelkode +692
Marshalleilande
Nasa-Satellietbeeld van die Marshalleilande in Maart 1999
Marshalleilande
Kaart van die Marshalleilande
Marshalleilande
Kaart van die Marshalleilande se atolle

Die Marshalleilande is in die ooste van die Noordelike Mariana-eilande, in die noordooste van die Gefedereerde State van Mikronesië, in die suidooste van Japan, in die weste van Hawaii en in die noordweste van Kiribati geleë. Die hoofstad en grootste stad is Majuro.

Die Marshalleilande is genoem ná die seekaptein John Marshall wat in 1788 saam met die seekaptein Thomas Gilbert, ná wie Kiribati voorheen die "Gilberteilande" genoem is, beide Kiribati en die Marshalleilande vir Europa ontdek het.

As gevolg van die Spaans-Amerikaanse Oorlog is die argipel in 1899 deur Spanje aan die Duitse Keiserryk verkoop en by Duits-Nieu-Guinee ingelyf. Tydens die Eerste Wêreldoorlog is dit deur die Japannese Keiserryk beset en het na dié oorlog 'n Volkebondmandaat geword. Tydens die Tweede Wêreldoorlog is dit deur die Verenigde State beset en het in 1947 'n trougebied van die Verenigde Nasies geword. Tussen 1946 en 1958 het die Verenigde State eksperimente met kernwapens in die Bikini-atol uitgevoer en meer as 20 waterstof- en atoombomme oor die atol getoets, die grootste daarvan was Castle Bravo met 15 megaton. Op 1 Mei 1979 het die Marshalleilande sy eie regering verkry en status van selfregering ontvang. Die Marshalleilande het op 21 Oktober 1986 'n verdrag oor vrye assosiasie met die Verenigde State onderteken, waarmee dit 'n onafhanklike land geword het. Die Verenigde State is nog steeds vir die verdediging van die Marshalleilande verantwoordelik.

Verwysings

Bronne

    Algemeen

Eksterne skakels


Marshalleilande  Verenigde State van Amerika Marshalleilande 
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Tags:

EilandstaatEn-us-Marshall Islands.oggEngelsEwenaarInternasionale datumgrensLêer:En-us-Marshall Islands.oggMarshalleesOseaniëStille OseaanWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DramaDistrik SesKangaroeNelson MandelaLHeupvervangingJeuksiekteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Klimaatsverandering in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBysteekChroniese siekteDonkieEkonomieMaselsJaco JacobsDawidRoofdierC.J. LangenhovenOnderhandelinge om apartheid te beëindigMaanKernkragStaalCleopatra VIIApokriewe boekeYsterHandré PollardKunstenaarNamibwoestynVaste stofVincent van GoghSwangerskapBeëdigde verklaringSwedeHamburgerKameelperdDemokratiese Republiek die KongoStadSoweto-opstandNamibiëNarsismeDurbanImpakte van toerismeMikro-ekonomieVoëlWisselkoersSilwerMagneetOlimpiese SpeleVeerSelfstandige naamwoordBoelieryNG gemeente JansenvilleVerkragtingPrimêre sektor van die ekonomieTelevisieDiarreeArmoedeSonnestelselNasionaal-SosialismeNoord-KaapGroot DepressieBloemfonteinVlekvrye staalSelfoonErfenisKurt-Lee ArendseByAvbobUniegebouWebwerfHindoeïsmeSlag van Bloedrivier🡆 More