Amerikaanse Dollar: Geldeenheid van die Verenigde State

Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar (Engels: United States dollar of US-Dollar, Chamorro: Amerikanon Pesu, Filippyns: Dolyar ng mga Amerikano, Frans: Dollar américain, Hawais: Dala —ʻAmelika, Nederlands: Amerikaanse Dollar, Portugees: Dólar Americano, Samoaans: Amerika Tala, Spaans: Dólar estadounidense, Tetoem: Dólar amerikanu; afgekort VS$) is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.

Die mees gebruikte geldeenhede volgens waarde
Geldeenheidverspreiding van globale
buitelandse valutamarkte volgens omset.
Rang Geldeenheid Simbool
ISO 4217
% daaglikse
aandeel
(Des. 2015)
1 Vlag van Verenigde State van AmerikaAmerikaanse dollar USD ($) 87,0%
2 Vlag van EuropaEuro EUR (€) 33,4%
3 Vlag van JapanJapannese jen JPY (¥) 23,0%
4 Vlag van Verenigde KoninkrykPond sterling GBP (£) 11,8%
5 Vlag van SwitserlandSwitserse frank CHF (CHF) 8,6%
6 Vlag van KanadaKanadese dollar CAD ($) 5,2%
7 Vlag van AustraliëAustraliese dollar AUD ($) 4,6%
8 Vlag van MeksikoMeksikaanse peso MXN ($) 2,5%
9 Vlag van Volksrepubliek ChinaChinese juan CNY (¥) 2,2%
10 Vlag van Nieu-SeelandNieu-Seelandse dollar NZD ($) 2,0%
11 Vlag van SwedeSweedse kroon SEK (kr) 1,8%
12 Vlag van RuslandRussiese roebel RUB (₽) 1,6%
13 Vlag van HongkongHongkong-dollar HKD ($) 1,4%
14 Vlag van Noorweë Noorse kroon NOK (kr) 1,4%
15 Vlag van SingapoerSingapoer-dollar SGD ($) 1,4%
16 Vlag van TurkyeTurkse lira TRY (₺) 1,3%
17 Vlag van Suid-Korea Suid-Koreaanse won KRW (₩) 1,2%
18 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaanse rand ZAR (R) 1,1%
19 Vlag van Brasilië Brasiliaanse real BRL ($) 1,1%
20 Vlag van Indië Indiese roepee INR (₹) 1,0%
Ander 6,3%
Totaal 200%
Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas
Die Amerikaanse dollar se valutateken.

Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk.

Munte

Nominale waarde Algemene naam Voorkant Agterkant Portret en ontwerpdatum Agterste motief Gewig Deursnee Materiaal Rand
Cent
penny Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Abraham Lincoln Unieskild 2,5 g 19,05 mm 97,5% Zn bedek met 2,5% Cu Glad
Vyf sent
nickel Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Thomas Jefferson Monticello 5,0 g 21,21 mm 75% Cu
25% Ni
Glad
Dime
10¢
dime Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Franklin D. Roosevelt olyftak, fakkel, eiketak 2,268 g 17,91 mm 91,67% Cu
8,33% Ni
118 riete
Kwarter dollar
25¢
quarter Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  George Washington verskeie; vyf ontwerpe elke jaar 5,67 g 24,26 g 91,67% Cu
8,33% Ni
119 riete
Halwe dollar
50¢
half Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  John F. Kennedy Presidensiële Seël 11,34 g 30,61 mm 91,67% Cu
8,33% Ni
150 riete
Dollarmunt
$1
dollar coin, golden dollar Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Profiel van Sacagawea met haar kind, Jean Baptiste Charbonneau Amerikaanse seearend in vlug (2000–2008), verskeie; nuwe ontwerpe elke jaar 8,10 g 26,50 mm 88,5% Cu
6% Zn
3,5% Mn
2% Ni
Geletterd

Banknote

Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas 
Huidige banknote van die Amerikaanse dollar.
Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas 
Gebruik van Amerikaanse dollar en Euro wêreldwyd:

   Verenigde State van Amerika

   Ander lande wat die Amerikaanse dollar as geldeenheid gebruik

   Geldeenhede met 'n vaste wisselkoers aan die Amerikaanse dollar

   Geldeenhede met 'n smal wisselkoers aan die Amerikaanse dollar


   Europese Ekonomiese en Monetêre Unie

   Ander lande wat die Euro as geldeenheid gebruik

   Geldeenhede met 'n vaste wisselkoers aan die Euro

   Geldeenhede met 'n smal wisselkoers aan die Euro

Benaming Voorkant Agterkant Portret Agterste motief Eerste reeks Jongste reeks
Een dollar Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  George Washington Groot Seël van die Verenigde State 1963-reeks 2013-reeks
Twee dollar Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Thomas Jefferson Onafhanklikheidsverklaring deur John Trumbull 1976-reeks 2013-reeks
Vyf dollar Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Abraham Lincoln Lincoln-gedenksaal 2006-reeks 2013-reeks
Tien dollar Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Alexander Hamilton Amerikaanse Departement van Tesourie 2004A-reeks 2013-reeks
Twintig dollar Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Andrew Jackson Withuis 2004-reeks 2013-reeks
Vyftig dollar Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Ulysses S. Grant Capitol 2004-reeks 2013-reeks
Eenhonderd dollar Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Amerikaanse Dollar: Munte, Banknote, Notas  Benjamin Franklin Onafhanklikheidssaal 2009-reeks 2013-reeks

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Amerikaanse Dollar MunteAmerikaanse Dollar BanknoteAmerikaanse Dollar NotasAmerikaanse Dollar VerwysingsAmerikaanse Dollar Eksterne skakelsAmerikaanse DollarBonaireBritse Maagde-eilandeChamorroEcuadorEilandgebiede van die Verenigde State van AmerikaEl SalvadorEngelsFilippynsFransGefedereerde State van MikronesiëGeldeenheidHawaisLiberiëMarshalleilandeNederlandsOos-TimorPalauPanamaPortugeesSabaSamoaansSint EustatiusSpaansTetoemTurks- en Caicos-eilandeVerenigde State van AmerikaZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InstagramRudi ClaaseLys van nedersettings in Suid-AfrikaRutenium(III)chloriedBeenbreuke en ontwrigtingsGNU/FDL-lisensieArgitektuurDuitse maselsTuisbladErektiele disfunksieLieweheersbesieAt BothaDramaJaco JacobsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBloedsomloopstelselHoërskool OuteniquaPornografiese subgenresHernubare energiePaddaMarkenCovid-19-pandemieVoorsetselPlae van EgipteHarry PotterJanie du PlessisBestaansboerderyKaliforniëRassismeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGeldMiddeloorontstekingMangelontstekingSeksismeSomerNylrivier (Suid-Afrika)Ruan PienaarHerpes simplexKolitisSiya KolisiSeksueel oordraagbare infeksieDoopSuid-Afrikaanse WeermagAkwariumGasDirekte en Indirekte redeSwangerskapLys van elemente volgens simboolVoornaamwoordWinterGroepsdrukFinale OplossingByKoos BekkerLionel PetersonNamibiëVermontPornhubKomplementêre kleureNatuurlike hulpbronAnale seksWiskundige terminologieOseaanbesoedelingSelfstandige naamwoordKakiebosVaginale kankerLeonardo da VinciKrugerwildtuinAardedagKlawers (speelkaarte)VarkSeksMisdaadromanSelfoonCheslin KolbeBergen-Belsen-konsentrasiekamp🡆 More