Delaware: Staat van die Verenigde State van Amerika

Delaware (Engels: State of Delaware) is 'n deelstaat in die Middel-Atlantiese gebied van die Verenigde State van Amerika.

Die hoofstad is Dover en die grootste stad is Wilmington.

Deelstaat Delaware
alt alt
Vlag van Delaware Seël
Bynaam(e): The First State, The Small Wonder State
alt
Kaart van die Verenigde State met Delaware uitgelig
Amptelike taal(e) Geen
Hoofstad Dover
Grootste stad Wilmington
Area  49ste in die V.S.
 - Totaal 6 452 km2
 - Wydte 48 km
 - Lengte 154 km
 - Water 1 387 km2
 - % water 21,5 %
 - Breedtegraad 38° 27′ N tot 39° 50′ N
 - Lengtegraad 75° 3′ W tot 75° 47′ W
Bevolking  45ste in die V.S.
 - Totaal  897 934
 - Digtheid 139,17/km2
7de in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Naby die Ebright Azimuth
136,5 m
 - Gemiddeld 18 m
 - Laagste punt Atlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie  7 Desember 1787 (1ste)
Goewerneur John Carney (D)
Luitenant-Goewerneur Bethany Hall-Long (D)
Wetgewer Delaware Algemene Vergadering
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Thomas R. Carper (D)
Chris Coons (D)
Tydsone UTC-5 / Somertyd: UTC-4
Afkortings DE US-DE
Webblad delaware.gov

Delaware het 'n bevolking van 0,9 miljoen en 'n oppervlakte van 6 452 vierkante kilometer. Delaware word in die noorde deur Pennsilvanië, in die ooste deur New Jersey, en in die suide en weste deur Maryland begrens. Die Atlantiese Oseaan asook die Delaware Baai lê in die ooste. Delaware is die tweede kleinste deelstaat, maar dit is die eerste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Danksy die ligging digby die Atlantiese Oseaan het die deelstaat 'n matige klimaat.

Delaware se byname is The First State, The Small Wonder State, Blue Hen State, en The Diamond State. Die deelstaat is vernoem na die Delawarerivier wat na Thomas West, 3de Baron De la Warr (1577-1618) vernoem is.

Delaware: Staat van die Verenigde State van Amerika
Brandywine Creek staatspark
Delaware: Staat van die Verenigde State van Amerika
Wilmington, Delaware
Delaware: Staat van die Verenigde State van Amerika
Kaart van Delaware

Eksterne skakels

    Toerisme

    Geskiedenis


Delaware: Staat van die Verenigde State van Amerika  Verenigde State van Amerika Delaware: Staat van die Verenigde State van Amerika 
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Tags:

DeelstaatDover, DelawareVerenigde State van AmerikaWilmington, Delaware

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GautengJan van TonderTarentaleTier3D-rolprentTamboraBruin huisslangWaterpokkiesReg tot ‘n gesonde omgewingHoofstadSwedeLewerOplossing (chemie)DrakensbergeKunsmatige intelligensieSowjetunieKoue OorlogLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaTrappe van vergelykingKoolstofElektrodeLys van kinderspeletjiesLPaddaTransatlantiese slawehandelMoedersdagDriedimensioneelLoodSteenkoolWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSlag van Cuito CuanavaleLondenTropiese sikloonErfenishulpbronMieliePersJansenvilleIsraelVaalrivierSuid-Afrikaanse randBoelieryElandréKonsentrasiekampBek-en-klouseerOligopolieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeProteïenSweedsPseudowetenskapKarretjiemenseWerkwoordDemi Lee MooreAardverwarmingMeeueDolfynJode in Suid-AfrikaIndiëKunsVoortrekkersWiki CommonsAvbobNarsismeNasionale VrouedagInsekKankerHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lien se lankstaanskoeneBTWGetalVars waterIronieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVryheidsdagPlaattektoniek🡆 More