Wilmington, Delaware

Wilmington is 'n hawestad en die grootste stad in die deelstaat Delaware.

Dit is die administratiewe setel van die New Castle County. Die stad is geleë waar die Brandywine- en Christinariviere in die Delawarerivier invloei, ongeveer 40km suidwes van Philadelphia. Die stad is in 1638 gestig deur Sweedse setlaars onder leiding van die Nederlander Peter Minuit. Dit het in 1739 munisipale status verkry en stadstatus in 1832.

Wilmington
Wilmington, Delaware

Kaart Wapen
Wilmington, Delaware
Wilmington, Delaware
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Wilmington, Delaware Delaware
 County New Castle
 Koördinate 39°45′N 75°33′W / 39.750°N 75.550°W / 39.750; -75.550
 Stigting Maart 1638
 Inkorporasie 1731
 Oppervlakte:  
 - Totaal 44 vk km
 Hoogte bo seevlak 28 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 71 292
 - Bevolkingsdigtheid 1 620/vk km
 Tydsone OST (UTC -5)
 Somertyd ODT (UTC -4)
 Burgemeester Mike Purzycki (D)
 Amptelike Webwerf ci.wilmington.de.us

Geskiedenis

Nadat die Sweedse setlaars hulle hier gevestig het, het hulle Fort Christina gebou om die Nederlanders weg te hou maar in 1655 het die Nederlanders hulle nedersetting in elk ingeneem. In 1664 het die Nederlanders weer oorgegee aan die Britte en in 1777 het George Washington die dorp verower.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 23, Bladsy 504.

Tags:

County (Verenigde State)DelawareDelawarerivierNederlandPhiladelphiaVSA-deelstaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AarverkalkingGalblaasBestaansboerderyLiewe HeksieMiddeloorontstekingInfeksieTweede Nuwe JaarWeeluisSamestellende afleidingSoortnaamHartaanvalBokmakierieLys van Suid-Afrikaanse musikanteLandbou in Suid-AfrikaMagnetismeIndustriële RevolusieJodeBlack SashAntoniemNatuurlike hulpbronUniegebouCalviniaByvoeglike naamwoordRekenaarEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSeksChloor22 AprilDemokratiese Republiek die KongoEufemismeAsiëLys van elemente volgens simboolNeurenberg-verhoreDialoog in fiksieMaroela MediaWes-KaapVolstruisWolfFabelGoogleDonkiePlaattektoniekBeroerteKwame NkrumahWeer (meteorologie)OraniaSlag van Cuito CuanavaleWayde van NiekerkShakaDaggaAlliterasieDuitslandToekoms van die AardeOranje-VrystaatWetenskapLidwoordMaagReënspinnekopVolhoubare ontwikkelingAfrikaanse taalleerTydMiltOrale seksAardbewingKoppeltekenAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSkoolVoëlKlein vyf diereOnderhandelinge om apartheid te beëindigNieuwoudtvilleThys die BosveldklongGevolge van aardverwarming op oseaneAtoomKewerLys van Griekse mitologiese figure🡆 More