Johnston-Atol

Johnston-atol (Engels: Johnston Atoll) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde atol in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort.

Johnston-atol
Johnston Atoll (Engels)
Ligging van die Johnston-atol in die Stille Oseaan
Ligging van die Johnston-atol in die Stille Oseaan
Kaart van die Johnston-atol
Kaart van die Johnston-atol
Amptelike taal Engels
Hoofstad Geen
Grootste stad Geen
Oppervlakte
 - Totaal
2,67km2
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
0
0/km2
Geldeenheid VSA-dollar ($) (VSD)
Tydsone UTC: UTC-10:00

Die atol het 'n oppervlakte van 2,67 km2. Die Johnston-atol lê noordoos van Australië en Nieu-Seeland, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande.

Johnston-Atol
Satellietbeeld van die Johnston-atol
Johnston-Atol
Kaart van die sentrale Stille Oseaan

Tussen 1958–1975 was die atol gebruik vir onder andere kernkragtoetse in die ruimte deur die Verenigde State, die atol word beheer deur die Amerikaanse Lugmag. Die Starfish Prime-kernbom is hiervan gelanseer in 1962.

Geskiedenis

Jaar Historiese bevolkings
1970 1007
1980 327
1990 173
2000 0

Geografie

Eiland Oorspronklike grootte
1942 (ha)
Finale grootte
1964 (ha)
Johnston-eiland 19 241
Sand-eiland 4 9
Noord-eiland (Akau) - 10
Oos-eiland (Hikina) - 7
Johnston-atol 23 267
Lagoon 13 000 13 000

Sien ook


Johnston-Atol  Verenigde State van Amerika Johnston-Atol 
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Tags:

AtolAustraliëCookeilandeEngelsHawaiiKlein afgeleë eilande van die Verenigde State van AmerikaNieu-SeelandOppervlaktePolinesiëStille Oseaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PseudowetenskapWieg van die MensdomLys van nedersettings in Suid-AfrikaByOrtopedieFiela se kind (rolprent)JagluiperdPinksterSelakantMark (ekonomie)Oos-KaapFotosinteseSublimasieMeeueSuikersiekteArmoedeverligtingBreinvliesontstekingTegnologieSeegolfSiya KolisiHolocaustAsemhalingSportNoag se arkTransatlantiese slawehandelSeksuele penetrasieMisdaadromanKongo-krisisVersoeningsdagSteenkoolNasionale PartyGenitale vratPriemgetalMona LisaSekondêre sektor van die ekonomieSimboolAnglisismeMaagsweerJan van TonderKaartRenosterSosiale mediaMeervoudKalenderWikiquoteSkildklierVars waterGeelhoutMeningsverskil oor aardverwarmingJeuksiekteBoomslangSeksueel oordraagbare infeksieEk is 'n Afrikaan (toespraak)Vraag en aanbodLidwoordToerismeMuskeljaatkatStikstofFabelKaliumSelfvertroueNamakwalandErosietipesGordelroosRegeringHartaanvalKlimaatsverandering in Suid-AfrikaOorstromingLieweheersbesieEreksieDemi Lee MooreLongSoortnaamLoftus MaraisAfrikanersWaatlemoenEkonomiese kwessies in Suid-Afrika🡆 More