Gefedereerde State Van Mikronesië

Die Gefedereerde State van Mikronesië (Engels: Federated States of Micronesia, kort FSM) is 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië net noord van die ewenaar.

Dit beslaan 'n oppervlakte van 702 km² en het 'n bevolking van 104 468 in 2019 gehad. Die naam "Mikronesië" is afgelei van Grieks μικρός, mikrós vir "klein" en νῆσος, nêsos vir "eiland", letterlik: "klein eilande". Die Gefedereerde State van Mikronesië bestaan uit sowat 600 eilande van die Karoline-eilande; die aangrensende Palau beslaan die ander deel van dié argipel.

Gefedereerde State van Mikronesië
Federated States of Micronesia (Engels)
Vlag van die Gefedereerde State van Mikronesië Seël van die Gefedereerde State van Mikronesië
Vlag Seël
Nasionale leuse: Peace, Unity, Liberty
(Engels vir: "Vrede, Eenheid, Vryheid")
Volkslied: Patriots of Micronesia
(Engels vir: "Patriotte van Mikronesië")
Ligging van die Gefedereerde State van Mikronesië
Hoofstad Palikir

6°55′N 158°11′O / 6.917°N 158.183°O / 6.917; 158.183

Grootste stad Weno
Amptelike tale Engels
Regering


President
• Adjunkpresident
Federale parlementêre
republiek onder 'n
onpartydige demokrasie
Wesley Simina
Aren Palik
Onafhanklikheid
• Huidige grondwet
• Verdrag oor vrye assosiasie
van die Verenigde State
10 Mei 1979
3 November 1986
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
702 km2  (177ste)
271 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2019-skatting
 - Digtheid
 
104 468 (181ste)
158,1 / km2 (75ste)
409,5 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2023-skatting

$413 miljoen
$3 931

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2023-skatting

$456 miljoen
$4 336

MOI (2021) Gefedereerde State Van Mikronesië 0,628 (134ste)  –  medium
Gini (2013) 40,1 –  medium
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC+10 en +11)
nie toegepas nie (UTC+10 en +11)
Internet-TLD .fm
Skakelkode +691
Gefedereerde State Van Mikronesië
Kaart van die Gefedereerde State van Mikronesië

Die Gefedereerde State van Mikronesië is in die ooste van Palau en die Filippyne, in die suide van die Noordelike Mariana-eilande, in die suidweste van die Marshalleilande, in die weste van Kiribati, in die noordweste van Nauru en in die noorde van Papoea-Nieu-Guinee en die Salomonseilande geleë. Die hoofstad is Palikir en die grootste stad is Weno.

As gevolg van die Spaans-Amerikaanse Oorlog is die argipel in 1899 deur Spanje aan die Duitse Keiserryk verkoop en by Duits-Nieu-Guinee ingelyf. Tydens die Eerste Wêreldoorlog is dit deur Japan beset en het na die oorlog 'n Volkebond-mandaat geword. Tydens die Tweede Wêreldoorlog is dit deur die Verenigde State beset en het in 1947 'n trougebied van die Verenigde Nasies geword. Op 10 Mei 1979 het vier van die trougebied se distrikte 'n nuwe grondwet aanvaar en het die Gefedereerde State van Mikronesië geword. Die Marshalleilande, Palau en die Noordelike Mariana-eilande het besluit om nie deel te word nie. Die Gefedereerde State van Mikronesië het op 3 November 1986 'n Verdrag oor vrye assosiasie met die Verenigde State onderteken, waarmee dit 'n onafhanklike land geword het. Die Verenigde State is nog steeds vir die verdediging van die Gefedereerde State van Mikronesië verantwoordelik.

Deelstate

Gefedereerde State Van Mikronesië 
Kaart van die Gefedereerde State van Mikronesië se vier deelstate

Die Gefedereerde State van Mikronesië is onderverdeel in vier deelstate:

Vlag Deelstaat Hoofstad Huidige Goewerneur Land Bevolking Bevolkingsdigtheid
km² myl² per km² per myl²
Gefedereerde State Van Mikronesië  Chuuk Weno Johnson Elimo 127 49,2 54 595 420 1088
Gefedereerde State Van Mikronesië  Kosrae Tofol Lyndon Jackson 110 42,6 9 686 66 170
Gefedereerde State Van Mikronesië  Pohnpei Kolonia John Ehsa 345 133,2 34 685 98 255
Gefedereerde State Van Mikronesië  Yap Colonia Tony Ganangyan 118 45,6 16 436 94 243

Verwysings

Bronnelys

    Algemeen

Eksterne skakels


Gefedereerde State Van Mikronesië  Verenigde State van Amerika Gefedereerde State Van Mikronesië 
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Tags:

Gefedereerde State Van Mikronesië DeelstateGefedereerde State Van Mikronesië VerwysingsGefedereerde State Van Mikronesië BronnelysGefedereerde State Van Mikronesië Eksterne skakelsGefedereerde State Van MikronesiëArgipelEilandnasieEngelsEwenaarGrieksKaroline-eilandeOseaniëPalauStille Oseaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenseregtedagAgtervoegselSelfmoordAarde se atmosfeerMIV/vigs in Suid-AfrikaSimboolPinksterRenteAlliterasieSkildklierWeervoorspellingTandbederfMuskietNierversakingKrygkorEjakulasieEngelandKapitalismeJodeKnieMensVryheidsmanifesProteïenBTWRegeringSeksuele penetrasieSuid-AfrikaRonelda KamferSelKindersiektesNoag se arkVoegwoordTuisbladPampoentjiesDuitslandJan van TonderMiddeloorontstekingSelfkonsepGemeenskapIndustriële RevolusieKlankverskynselsViëtnamoorlogVrymesselaryReënSpoorvervoer in Suid-AfrikaIronieSeksAfrikaBeesHernubare energieKrieketRasionale getalLeierBeaufortskaalHerfsLys van kleureHomoniemAfvalbestuurFabelBernice WestSkrywerWiskundige terminologieKolonoskopieDonkieOrtopedieJo BlackNeerslagAfrikanersTweede VryheidsoorlogHefboomSatellietOutismeStokely Carmichael🡆 More