Missouri

Missouri (Engels: State of Missouri) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State met 'n bevolking van 6,1 miljoen.

Die hoofstad is Jefferson City en die grootste stad is Kansas City. St. Louis is die grootste metropolitaanse gebied.

Deelstaat Missouri
alt alt
Vlag van Missouri Seël
Bynaam(e): The Show-Me-State
alt
Kaart van die Verenigde State met Missouri uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Jefferson City
Grootste stad Kansas City
Area  26ste in die V.S.
 - Totaal 180 533 km2
 - Wydte 385 km
 - Lengte 480 km
 - Water 2 119 km2
 - % water 1,17 %
 - Breedtegraad 36° N tot 40° 37′ N
 - Lengtegraad 89° 6′ W tot 95° 46′ W
Bevolking  30ste in die V.S.
 - Totaal 6 021 988 (2012 skatting)
 - Digtheid 33,17/km2
18de in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Taum Sauk-berg
540 m
 - Gemiddeld 240 m
 - Laagste punt Saint Francis-Rivier by Arkansas-grens
70 m
Toetrede tot die Unie  10 Augustus 1821 (24ste)
Goewerneur Eric Greitens (R)
Luitenant-Goewerneur Mike Parson (R)
Wetgewer Missouri Algemene Vergadering
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Roy Blunt (R)
Josh Hawley (R)
Tydsone UTC -6 / Somertyd -5
Afkortings MO US-MO
Webblad www.mo.gov

Missouri is die 24ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Missouri word in die noorde deur Iowa, in die ooste deur Illinois en Kentucky, in die suide deur Arkansas, en in die weste deur Kansas en Nebraska begrens.

Missouri se bynaam is The Show-Me-State.

Eksterne skakels

    Toerisme

    Geskiedenis

Missouri  Verenigde State van Amerika Missouri 
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Tags:

DeelstaatEngelsJefferson CityKansas CitySt. LouisVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkragtingNederlandAardeMadison IvyChemiese verbindingDiarreeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsYslandDemokratiese Republiek die KongoKaliumHeuningbyGianna MichaelsTrekarbeidMisdaadromanBrongitisPrimêre sektor van die ekonomieBeaufortskaalInsekTrigeminale neuralgieOraniaMikro-ekonomieChris HaniTelevisieKlein vyf diereSwart nasionalismeRob HersovWebwerfErns GrundlingKunsRooikatNedersettingSoweto-opstandMiteRumatoïede artritisGeskiedenis van erotiese afbeeldingsAkademiaKolonialismeDuitse maselsWaterpokkiesSpreeuVierkantswortelMaagsweerMagneetPersentasieSwart mensePlastiekVarkLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKatSamestellende afleidingMark (ekonomie)Jo BlackKweekhuisgasJacques LootsGeldBiologieAntisemitismeRassismeKoue OorlogJan-Willem BreureChloorLangste woordMeervoudWet op Verbod van Gemengde HuwelikeDarwinismeWeer (meteorologie)HokkieAsiëLys van Griekse mitologiese figureOseaanBTWGeografie van Suid-AfrikaSelfoonDataverwerkingJohannesburgDokter🡆 More