Kansas: Deelstaat van die Verenigde State van Amerika

Kansas is 'n Amerikaanse deelstaat op die Groot Vlaktes met 'n oppervlakte van 213 064 vierkante kilometer.

Dit word in die noorde deur Nebraska, in die ooste deur Missouri, in die suide deur Oklahoma, en in die weste deur Colorado begrens.

Deelstaat Kansas
alt alt
Vlag van Kansas Seël
Bynaam(e): The Sunflower State (amptelik)
The Wheat State
alt
Kaart van die Verenigde State met Kansas uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Gesproke taal(e) Engels
Hoofstad Topeka
Grootste stad Wichita
Area  15de in die V.S.
 - Totaal 213 096 km2
 - Wydte 645 km
 - Lengte 340 km
 - Water 18 795 km2
 - % water 0,56 %
 - Breedtegraad 37N tot 40°N
 - Lengtegraad 94°35'W tot 102°03'W
Bevolking  33ste in die V.S.
 - Totaal 2 853 118
 - Digtheid 13,39/km2
40ste in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Mount Sunflower
1 232 m
 - Gemiddeld 600 m
 - Laagste punt Verdigrisrivier
207 m
Toetrede tot die Unie  29 Januarie 1861 (34ste)
Goewerneur Laura Kelly D)
Luitenant-Goewerneur Lynn Rogers
Wetgewer Kansas Wetgewer
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Pat Roberts (R)
Jerry Moran (R)
Tydsone UTC -6 / Somertyd -5
Afkortings KS US-KS
Webblad www.kansas.gov

Die deelstaat is die vernaamste graanstaat in die VSA en die plaaslike landboubedryf lewer sorghum, mielies, suiwel sowel as beesvleis op.

Die hoofstad is Topeka, maar Kansas City is die grootste stad met 'n bevolking van meer as 1,5 miljoen - aan weerskante van die Missouririvier geleë - met die grootste bevolking in die staat Missouri.

Sedert Januarie 2019 is die staat se goewerneur Laura Kelly, terwyl Lynn Rogers as die luitenant-goewerneur dien. Albei is Demokrate.

Eksterne skakels

    Toerisme

    Geskiedenis

Kansas: Deelstaat van die Verenigde State van Amerika  Verenigde State van Amerika Kansas: Deelstaat van die Verenigde State van Amerika 
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Tags:

ColoradoGroot VlaktesMissouriNebraskaOklahomaVSA-deelstaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koos BekkerWeervoorspellingStaalVolstruisReënspinnekopXhosaShanzhaiMIVFiela se kindDolfynElana AfrikaSlimfoonNasionale VrouemonumentToekoms van die AardeAdolf HitlerNarsistiese persoonlikheidsteuringAprilLongSonnestelselNiemetaalGeskiedenis van AfrikaansC.J. LangenhovenRivierKokerboomHolocaustKolitisHeupBraai24 AprilEkonomie van Suid-AfrikaAardeFabelAfrikaanse woordelys en spelreëlsDemokrasiePaasfeesKolorektale kankerAtoomDachshundKatherine JohnsonUniondalePoësieWapen van Suid-AfrikaBaljuViëtnamAfrikaanse WikipediaWaterbesparing in Suid-AfrikaKaapstadBerilliumByung-Chul HanWaterkringloopNeurenberg-verhoreNasionalismeBeesvleisSweedsBosvarkDesmond TutuToerismeAntieke EgipteLys van elemente volgens simboolSuid-AfrikaBipolêre gemoedsteuringPampoentjiesAkroniemPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAardbewingMieliestronkKopieregOorkruipersMusiekVoortrekkermonumentDiepaartromboseLys van Kaapstad se voorstedeErfenisEkonomieSelfstandige naamwoord🡆 More