Sorghum: Plantgenus

Sorghum is 'n genus van blomdraende plante in die Poaceae familie, wat omtrent 25 spesies insluit.

Sommige van hierdie spesies het gegroei as graan vir menslike gebruik, en ander in weidings vir diere. Een spesie, Sorghum bicolor, was oorspronklik in Afrika gekweek en het sedertdien oor die hele wêreld versprei. Sewentien van die 25 spesies is inheems aan Australië, met die omvang van sommige tot Afrika, Asië, Mesoamerika en sekere eilande in die Indiese Oseaan en Stille Oseaan. Een spesie word vir graan gekweek, terwyl baie ander as voerplante gebruik word, hetsy gekweek in warm klimaat wêreldwyd of genaturaliseerd in weivelde. Sorghum is in die subfamilie Panicoideae.

Sorghum
Sorghum: Diversiteit, Verwysings, Verdere leesstof
S. bicolor
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Klade: Commelinids
Orde: Poales
Familie: Poaceae
Subfamilie: Panicoideae
Supertribus: Andropogonodae
Tribus: Andropogoneae
Subtribus: Saccharinae
Genus: Sorghum
Moench 1794, conserved naam nie Sorgum Adanson 1763
Tipespesie
S. bicolor
(L.) Moench
Sinonieme
  • Blumenbachia Koeler 1802, rejected name not Schrad. 1825 (Loasaceae)
  • Sarga Ewart
  • Vacoparis Spangler
  • Andropogon subg. Sorghum Hackel.

Diversiteit

    Aanvaarde spesies
  • Sorghum amplum
  • Sorghum angustum
  • Sorghum arundinaceum
  • Sorghum bicolor
  • Sorghum brachypodum
  • Sorghum bulbosum
  • Sorghum burmahicum
  • Sorghum controversum
  • Sorghum × drummondii
  • Sorghum ecarinatum
  • Sorghum exstans
  • Sorghum grande'
  • Sorghum halepense
  • Sorghum interjectum
  • Sorghum intrans
  • Sorghum laxiflorum
  • Sorghum leiocladum
  • Sorghum macrospermum
  • Sorghum matarankense
  • Sorghum nitidum
  • Sorghum plumosum
  • Sorghum propinquum
  • Sorghum purpureosericeum
  • Sorghum stipoideum
  • Sorghum timorense
  • Sorghum trichocladum
  • Sorghum versicolor
  • Sorghum virgatum

Verwysings

Verdere leesstof

  • Watson, Andrew M. (1983). Agricultural Innovation in the Early Islamic World: The Diffusion of Crops and Farming Techniques, 700–1100. Cambridge: Cambridge University Press. ISBN 0-521-24711-X.

Eksterne skakels

Tags:

Sorghum DiversiteitSorghum VerwysingsSorghum Verdere leesstofSorghum Eksterne skakelsSorghum

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DemokrasieAustraliëVennootskapSkoenlapperMisdaadromanArabies-Israeliese konflikSmeltpuntDuitsBloedvergiftigingEksponentSwedeOmtrek, oppervlakte en volumeNamibiëAarverkalkingMusieksimboleStam (taalkunde)Lys van Afrikaanse rolprenteRob HersovBloemfonteinBelastingFraktuurAngssteuringSuurstofPoesDemokratiese Republiek die KongoDistrik SesWolkBedryfstelsel (inligtingstegnologie)EmfiseemSteenkoolHartaanvalAfrikaanse WikipediaAl-FatihaOutismeErica BoyerEienaamLongWikiquoteVerkleinwoordAtriale fibrillasieAngolaAlkoholismeKurt-Lee ArendseAkroniemDuitslandBreinvliesontstekingIdioomSeksposisieLys van slangeSteve BikoVoornaamwoordAarde se atmosfeerWiskundeGriekwa-AfrikaansMeervoudBrandmondsindroomStudievaardighedeBeesvleisJodeNeurenberg-verhoreHerfsNommertekenSint JorisdagVerkragtingRoemeensDiarreeGlobaliseringDie Stem van Suid-AfrikaJo BlackWoordsoortIndiëNatuurbewaringPaddaBTWWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasie🡆 More